Fietse of voertuie deur diere getrek Voorbeeld Klousules

Fietse of voertuie deur diere getrek. Die skadeloosstelling kragtens hierdie afdeling is uitgebrei om die versekerde se regsaanspreeklik- xxxx in te sluit voortspruitend uit enige fiets of voertuig deur diere getrek wat aan die versekerde behoort of terwyl onder bewaring of beheer van die versekerde insluitend die dood van of liggaamlike besering van enige persoon wat nie werknemers van die versekerde is nie terwyl hulle die fiets of voertuig deur diere getrek, bestyg, daarop of daarvan afklim. 20.