Fooi vir die beskikbaarstelling van kredietfasiliteite Voorbeeld Klousules

Fooi vir die beskikbaarstelling van kredietfasiliteite. Finansiële instellings verskaf, afhangende van die terme van die leningsooreenkoms, beskikbare kredietfasiliteite aan die xxxxx wat gebruik kan word xxxx en wanneer die xxxxx dit benodig. Finansiële instellings xxx gevolglik nie meer inkomste verdien op hierdie gelde wat hul aan die xxxxx beskikbaar stel nie, weens die xxxx dat hul die gelde reserveer vir die xxxxx. Die gelde xxx xxxxx die reservering daarvan vir die lener nie meer deur die finansiële instelling aan ander kliënte geleen word om inkomste op te verdien nie. Die verlies aan inkomste lei daartoe dat hierdie tipe leningskommissie gehef word as vergoeding vir die inkomste wat die finansiële instelling xxxx opgee xxxx die xxxxxx opsy te sit. Hierdie fooi word dus bereken op die xxxx van die beskikbare leningsfasiliteit wat nie deur die xxxxx gebruik word nie en terselfdertyd ook nie deur die finansiële instelling aangewend kan word om inkomste elders te verdien nie (Xxxxxx et al., 2013). 2.2.2