Verskillende tipes leningskommissie Voorbeeld Klousules

Verskillende tipes leningskommissie. Leningskommissie is die kollektiewe naam, verskaf deur die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (2010:632), vir addisionele kostes gehef tydens die verkryging van ʼn xxxxxx xxxx die xxxxx. Hierdie kostes is addisioneel tot rente. Leningskommissie word deur die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (2010:632) omskryf as “die geld wat aan iemand betaal word vir die verkryging en sluiting van ʼn lening”. Leningskommissie word volgens Xx Xxxxx (1987:1) hoofsaaklik in gevalle en tye waar lenings moeilik verkrygbaar is, betaal. Die heffing van leningskommissie in sulke omstandighede deur die uitlener en betaling daarvan deur die xxxxx help om te verseker dat die lening wel verkry xxx word xxxx die xxxxx. Die heffing van leningskommissie is egter nie slegs afhanklik xxx xxx waarin xxxxxxx moeilik verkrygbaar is nie. Leningskommissie word ook aangegaan vir verskeie ander redes en doeleindes wat verder in die hoofstuk bespreek xxx word. Leningskommissie, xxxx reeds bespreek, word hoofsaaklik bereken as ʼn persentasie van die lening verkry of as ʼn eenmalige vaste bedrag. Die verskillende tipes leningskommissie wat tans in die praktyk aangetref word, en bespreek gaan word in die studie, is xxxx volg (Xxxxxx et al., 2013): • fooie vir die beskikbaarstelling van kredietfasiliteite (“holding fees”); • ondersoekfooie (“investigation fees”); • waarborgfooie (“guarantee fees”); en • fooie vir die xxxx xxx xxxxxxx (“arrangement fees”). 2.2.1