Gastehuis aanspreeklikheid (Akkommodasie en verblyf) Voorbeeld Klousules

Gastehuis aanspreeklikheid (Akkommodasie en verblyf). (Indien in die bylae as ingesluit vermeld) As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie is die volgende wysigings van toepassing: (a) Eiendom van werknemers en besoekers Uitbreiding 6 is gewysig xx xxxx volg xx xxxx: “6. Besondere uitsondering 2(a)(ii) is nie van toepassing op eiendom wat behoort aan enige vennoot in of van of enige direkteur, werknemer van die versekerde of enige besoeker of gas aan die versekerde se persele nie Met dien verstande dat: die aanspreeklikheid van die maatskappy ten opsigte van eiendom van enige besoeker of gas beperk is tot R50 000 (vyftigduisend rand), met inbegrip van enige regskoste wat deur ‘n xxxxx of enige aantal eisers van die versekerde verhaalbaar is, en alle xxxxx xxxxx en uitgawes wat met die maatskappy se toestemming aangegaan word vir enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak of bron Met dien verstande verder dat: die versekerde aanspreeklik is vir die eerste R250 (tweehonderd en vyftig rand) van elk en iedere eis in terme van hierdie uitbreiding”. (b) Regsverdedigingskoste Uitbreiding 13 met betrekking tot regsverdedigingskoste is gewysig om die volgende wette in te sluit: Die Drankwet Nr. 27 van 1989 (xxxx gewysig) Die Wet op Toerisme Nr. 72 van 1993 (xxxx gewysig) Die Wet op Gesondheid Nr. 63 van 1977 (xxxx gewysig). 27.