Geldigheid van Elektroniese transaksie. 4.1.1. ʼn Geldige elektroniese transaksie is gesluit wanneer: 4.1.1.1. ʼn Aanlyn bestellingsvorm deur u voltooi is en suksesvol aan Geopende Xxxxx versend is; 4.1.1.2. Ontvangs van volledige betaling deur Geopende Xxxxx van die bedrag verskuldig en betaalbaar deur u per u bestelling; en 4.1.1.3. ʼn Bevestiging van Bestelling aan u gestuur is deur Geopende Deure. 4.2.