GRENSE, OMHEININGS, AANSIG VANAF PAD EN NABURIGE ERWE, SKERMMURE EN SWEMBADDENS Voorbeeld Klousules

GRENSE, OMHEININGS, AANSIG VANAF PAD EN NABURIGE ERWE, SKERMMURE EN SWEMBADDENS. 2.1 Geen omheining op die grense van ‘n erf xxx toegelaat word nie. 2.2 Die natuurlike omgewing moet onaangeraak gelaat word, met die uitsluiting van daardie gebied (nie groter as 1400 vierkante meter) wat deur die Huiseienaarsvereniging vir die oprigting van geboue en aanlê van tuine toegewys is. Selfs in hierdie gebied moet die omgewing so min as moontlik versteur word. Die doel hiervan is om die natuurlike habitat van die wild so min moontlik te versteur en die gevoel van “in die bos wees” te skep en handhaaf. 2.3 Geen inheemse bome, bosse, gras of enige natuurlike plantegroei mag gevolglik versteur of verwyder word sonder skriftelike goedkeuring van die VERLOREN Huiseienaarsvereniging nie, aangesien dit ook dien as natuurlike afskerming van geboue van paaie en naburige erwe. 2.4 Indien soliede mure vereis word ten einde privaatheid van sekere gedeeltes van die eiendom teweeg te bring (bv. om ‘n swembad van die pad of naburige erwe xx xxxxxxx), moet sodanige muur so laag as moontlik wees, en nie verder as 50% van sy lengte aaneenlopend parallel met die padgrens strek nie. Indien ‘n soliede muur onvermydelik is, is ‘n trapvormige gelede muur meer aanvaarbaar. Dit xxx nietemin slegs in die gebied aangewys deur die VERLOREN Huiseienaarsvereniging (nie groter as 1400 vierkante meter) vir die oprigting van geboue toegelaat word. Voorafgoedkeuring moet in elk geval van die VERLOREN Huiseienaarsvereniging verkry word, xxxxx goedkeuring vir ‘n gebied wat nie 300 xxxxxxxx meter oorskry nie xxx xxxx. 2.5 Die Boukundige Subkomitee moet vooraf alle tuinmure en omheinings goedkeur ten opsigte van materiaal en omvang. 2.6 Alle TV-antennas moet verberg wees en dus nie sigbaar van buite af nie. Die posisionering en grootte van satellietskottels moet deur die VERLOREN Huiseienaarsvereniging goedgekeur word. 2.7 Seil-, sink- en ander tydelike motorafdakke xxx xxx toegelaat word nie. 2.8 Dakbedekkingsmateriaal vir patios, motorafdakke en buitegeboue moet deur die VERLOREN Huiseienaarsvereniging goedgekeur word. 2.9 Geen skadunette en sinkplate xxx toegelaat word nie. 2.10 Geen “Xxxxx”-huise of ander tydelike strukture xxx toegelaat word nie. 2.11 Vullishouers moet geberg en verberg word in strukture wat ontoeganklik is vir knaagdiere, bobbejane, ape en ander diere en voëls. Sodanige strukture moet opgerig word ooreenkomstig die voorskrifte van die VERLOREN Huiseienaarsvereniging. 2.12