Hantering van u persoonlike inligting Voorbeeld Klousules

Hantering van u persoonlike inligting. 3.3.1. Om ongemagtigde toegang te voorkom, inligting akkuraatheid te behou en die toepaslike gebruik van inligting te verseker het Geopende Xxxxx verskeie beleide en prosedures in plek om die persoonlike inligting wat Geopende Deure van Xxxx insamel te beskerm. 3.3.2. Lede neem kennis dat rekords met betrekking tot die verskaffing van Dienste en persoonlike inligting in terme van wetgewing, operasionele doeleindes en vir getuienisdoeleindes behou moet word deur Geopende Deure en Verbruikers stem uitdruklik toe tot hierdie berging en nodige toegang tot sodanige rekords. 3.3.3. Verder, en tot die nodige mate, mag Geopende Deure die kontak inligting wat deur die Lid verskaf is aanwend om inligting aan die Lid te verskaf xxxx versoek deur die Lid rakende gebeure, dienste en/of produkte aangebied deur Geopende Deure. 3.3.4. Lede se kontakbesonderhede en die kontakbesonderhede van derde partye opgehandig mag gebruik word vir kommunikasie xxxx bemarking en verspreiding van nuusbriewe aan Lede of relevante derde partye. Hierdie kontakinligting sluit in, sonder beperkings, name, e-pos adresse en/of kontak nommers. Met verskaffing van inligting van derde partye bevestig die Lid dat hy/sy die reg besit om sodanige inligting te verskaf. Die Lid bevestig dat sy/haar verskaffing van sodanige derde party inligting aandui dat sodanige party uitdruklik toestem dat die inligting aangewend mag word xxxx hierbo bespreek. 3.3.5. Indien die Lid verkies om inligting in te xxxx xxxx gebruik xx xxxx van die Geopende Deure Webtuiste en/of per e-pos, wat xxx insluit, maar nie beperk is daartoe nie: terugvoering op artikels en/of ervarings, bevestig die Lid dat sodanige inligting verskaf gepubliseer mag word deur Geopende Deure tesame met hul naam en ander inligting verskaf. 3.4.