Webtuiste Intellektuele Eiendom Voorbeeld Klousules

Webtuiste Intellektuele Eiendom. Hierdie Webtuiste vorm sagteware, dienste en inhoud (onder andere teks, animasie, foto’s, video, grafika, musiek, klank en stem opnames) wat die uitsluitlike intellektuele eiendom is van Geopende Deure en/of verskeie derde partye en onderhewig is aan die intellektuele eiendom wette van Suid Afrika. Verder, en tot die mate dat Geopende Deure nie spesifieke inhoud besit nie alternatiewelik dat sodanige spesifieke inhoud binne die publieke domein val, mag Geopende Deure kopiereg behou oor die keuse, koördinasie, reëling en verbetering van sodanige inligting op die Webtuiste. Geen lisensie tot die intellektuele eiendom van Geopende Deure of die intellektuele eiendom van derde partye word aan u verleen tensy spesifiek anders gestipuleer nie. Die sagteware, Dienste en inhoud mag op geen wyse gebruik word in die skending van die intellektuele eiendom regte van Geopende Deure en/of sodanige derde partye xxxx toepaslik nie. Sonder enige beperking op die verbod geplaas op die Verbruiker, stem die Verbruiker uitdruklik toe om nie: 1.9.1. enige Webtuiste inhoud kommersieel te gebruik, te herproduseer, versprei, versend, vertoon, publiseer of uit te xxxx xxxxxx die voorafgaande skriftelike goedkeuring van Geopende Deure of in die geval van ʼn derde party, die eienaar van sodanige inhoud nie; 1.9.2. enige eienaarskap van die Webtuiste inhoud in sy totaliteit of andersins te eis of oor te dra nie; 1.9.3. enige inhoud van die Webtuiste aan te pas of te verander vir die doeleindes, gebruik of herplasing op enige ander webtuiste of andersins nie; 1.9.4. enige handelsmerk, kopiereg of ander kennisgewing te verander of te verwyder van die Webtuiste inhoud nie; 1.9.5. deur middel van kopiëring of op enige xxxxx xxxx die Webtuiste inhoud op enige ander webtuiste, elektroniese herroepingstelsel, publikasie of werk in enige xxxxx xxxx, te inkorporeer of xxxxx nie; en/of 1.9.6. die Webtuiste of enige gedeelte daarvan te raam nie. 1.10. Ongevraagde Kommersiële Kommunikasie: U bevestig dat u nie enige Persoonlike Inligting van gebruikers van die Webtuiste en/of lede van Geopende Deure xxx insamel of gebruik vir die gebruik van verspreiding van en/of die fasilitering in die versending van ongevraagde kommersiële kommunikasie (“SPAM”). 2.