Privaatheid en Persoonlike Inligting Voorbeeld Klousules

Privaatheid en Persoonlike Inligting. 3.1.1. Geopende Xxxxx poog om te voldoen aan al die wette en regulasies insluitende die Suid Afrikaanse Konstitusie van 1996 asook ander wetgewing wat voorsiening maak vir hierdie privaatheid. Derhalwe streef Geopende Deure daarna om kwaliteit en akkuraatheid te verseker van persoonlike inligting in sy besit en verwerk onder die Suid Afrikaanse wet. 3.1.2. Geopende Xxxxx xxx xxx verplig wees om die identiteit van die versender van enige boodskap of inhoud te bepaal of te verskaf nie. 3.2.