Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, indien van toepassing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word. • 'n Jaarlikse beleggingsadministrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken. • 'n Jaarlikse adviesheffing, indien van toepassing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, en afhang van die onderhandelde deurlopende kommissie. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Appears in 2 contracts
Samples: Insurance Policy, Insurance Policy
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, indien van toepassing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word. • 'n Jaarlikse beleggingsadministrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskilis. Dit Hierdie heffing word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede berekenter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse adviesheffing, indien van toepassing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, en afhang van die onderhandelde deurlopende kommissie. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse waarborgheffing, wat 'n persentasie is van die fondswaarde van die beleggingsfonds waarop 'n beleggingswaarborg van toepassing is, om vir die koste van daardie beleggingswaarborg te betaal. Hierdie heffing is van toepassing op elke beleggingsfonds waarop 'n beleggingswaarborg van toepassing is. Die heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde van die fonds waarop 'n beleggingswaarborg van toepassing is, afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, indien van toepassing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word. • 'n Jaarlikse beleggingsadministrasieheffingAanvanklike bemarkingsheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys spaargedeelte van die eenhede berekenelke herhalende betaling afgetrek word. • 'n Jaarlikse adviesheffing, indien van toepassingveranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, . Aparte persentasies is op die eenmalige en afhang herhalende fondse van die onderhandelde deurlopende kommissietoepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffingwaarborgheffing vir Escalating Fondse, wat 'n persentasie van die fondswaarde isis en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Hierdie heffing Dit word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoopbereken.
Appears in 1 contract
Samples: Uittree Annuïteitsplan
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, indien van toepassing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word. • 'n Jaarlikse beleggingsadministrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken. • 'n Jaarlikse adviesheffing, indien van toepassing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, en afhang van die onderhandelde deurlopende kommissie. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse waarborgheffing vir Escalating Fondse, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, indien van toepassing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word. • 'n Jaarlikse beleggingsadministrasieheffingAanvanklike bemarkingsheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys spaargedeelte van die eenhede berekenelke herhalende betaling afgetrek word. • 'n Jaarlikse adviesheffing, indien van toepassingveranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, . Aparte persentasies is op die eenmalige en afhang herhalende fondse van die onderhandelde deurlopende kommissietoepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n persentasie beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die fondswaarde is. Hierdie heffing word op daaglikse eenheidsprys van 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel wordbeleggingsfonds. Die heffing word maandeliks gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoopstaat beskikbaar.
Appears in 1 contract
Samples: Uittree Annuïteitsplan
Heffings vir die plan. Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: • 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, indien wat van toepassingelke betaling afgetrek word, na gelang van die vlak van kommissie wat onderhandel is. • 'n Betalingsheffing, wat van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n eenmalige persentasie van die herhalende betaling afgetrek wordbereken. • 'n Jaarlikse beleggingsadministrasieheffingbemarkings-en-administrasieheffing, wat as 'n persentasie van die fondswaarde bereken word. Hierdie heffing is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken. • onderworpe aan 'n Jaarlikse adviesheffingminimum maandelikse randbedrag wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, indien van toepassingxxxx xxxx ons bepaal, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, en afhang van die onderhandelde deurlopende kommissievoorsiening xx xxxx. Hierdie Die heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit die persentasie deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van om die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing maandelikse bedrag te verkoop. • 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Appears in 1 contract
Samples: Uittree Annuïteitsplan