Hou van rekords Voorbeeld Klousules

Hou van rekords. Artikel 31 Elke werkgewer moet ’n rekord hou wat die volgende inligting bevat: (a) werknemer se naam en beroep; (b) tyd gewerk; (c) besoldinging betaal; (d) geboortedatum indien jonger as 18 jaar; en (e) enige ander voorgeskrewe inligting. 4.5
Hou van rekords. (1) Xxxx werkgewer moet 'n rekord aanhou wat minstens die volgende inligting bevat: (a) Die werknemer se naam en beroep; (b) die tyd wat xxxx xxxx werknemer gewerk is; (c) die besoldiging wat aan elke werknemer xxxxxx is; (d) die geboortedatum van enige werknemer wat onder die ouderdom van 18 jaar is; en (e) enige ander voorgeskrewe inligting. (2) 'n Rekord ingevolge subartikel (1) moet deur die werkgewer gehou word vir 'n tydperk van drie jaar na die datum van die laaste inskrywing in die rekord. (3) Niemand mag 'n valse inskrywing in 'n rekord wat ingevolge subartikel (1) gehou word, maak nie. (4) 'n Werkgewer wat 'n rekord ingevolge hierdie artikel hou, word nie verplig om enige ander rekord ten opsigte van tyd wat gewerk is en besoldiging wat betaal is wat deur 'n ander dienswet vereis word, xx xxx nie. 32