Common use of JURISDIKSIE Clause in Contracts

JURISDIKSIE. Hierdie polis is onderhewig aan die wette en statute wat in die Republiek van Suid-Afrika van toepassing is. Ons xxx slegs gehoor gee aan uitsprake wat eerste gelewer is deur, of verkry is van, ’n hof met bevoegde jurisdiksie in die Republiek van Suid-Afrika. Ons is nie aanspreeklik vir enige regskoste en uitgawes wat buite die Republiek van Suid-Afrika aangegaan word nie.

Appears in 2 contracts

Samples: Insurance Policy Terms and Conditions, Insurance Policy Terms and Conditions

JURISDIKSIE. Hierdie polis is onderhewig aan die wette en statute wat in die Republiek van Suid-Afrika van toepassing is. Ons xxx sal slegs gehoor gee aan uitsprake wat eerste gelewer is deur, of verkry is van, ’n hof met bevoegde jurisdiksie in die Republiek van Suid-Afrika. Ons is nie aanspreeklik vir enige regskoste en uitgawes wat buite die Republiek van Suid-Afrika aangegaan word nie.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Agreement

JURISDIKSIE. Hierdie polis is onderhewig onderwerp aan die wette en statute wat in die Republiek van Suid-Afrika van toepassing is. Ons xxx sal slegs gehoor gee aan hou by uitsprake wat eerste gelewer is deur, of verkry is van, ’eers deur ‘n hof met bevoegde jurisdiksie in die Republiek van Suid-AfrikaAfrika gelewer of verkry is. Ons is nie aanspreeklik vir enige regskoste en uitgawes wat buite die Republiek van Suid-Afrika aangegaan word nie.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Agreement