Lojaliteitsbonus. Op sekere planverjaarsdae voeg ons korting op sekere heffings by die fondswaarde by in die vorm van 'n Lojaliteitsbonus, as beloning vir die instandhouding van die plan by ons. Ons bereken die bedrag van die Lojaliteitsbonus as 'n persentasie van sommige van die heffings wat van die plan afgetrek is. Verdere besonderhede oor die berekening van die Lojaliteitsbonus, indien van toepassing, word in die staat voorsien.
Appears in 20 contracts
Samples: Uitkeerplan, Uitkeerplan, Uittree Annuïteitsplan
Lojaliteitsbonus. Op sekere planverjaarsdae voeg ons korting op sekere heffings by die fondswaarde by in die vorm van 'n Lojaliteitsbonus, as beloning vir die instandhouding van die plan by ons. Ons bereken die bedrag van die Lojaliteitsbonus as 'n persentasie van sommige van die heffings wat van die plan afgetrek is. Verdere besonderhede oor die berekening van die Lojaliteitsbonus, indien van toepassing, Lojaliteitsbonus word in die staat voorsien.
Appears in 3 contracts
Samples: Investment Plan Description, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan