Los sleepwaens Voorbeeld Klousules

Los sleepwaens. Sover dit sleepwaens aangaan, is spesifieke uitsondering 3 (b) nie van toepassing nie ten opsigte van enige sleepwa wat nie aan enige meganiesaangedrewe voertuig vas is nie en nie per abuis daarvandaan losgekom het nie, met dien verstande dat die versekeraar nie hierkragtens aanspreeklik is nie vir die xxxx van enige verlies wat: (i) deur enige xxxxx xxxxx of xxxxxxx wat xxxx die versekerde aangegaan is, verseker is of, wat in die afwesigheid van hierdie afdeling, so verseker sou gewees het; (ii) binne die bestek val van enige wetgewing ten opsigte van verpligte derdepartyversekering, ongeag of geen sodanige versekering van krag is of aangegaan is nie.
Los sleepwaens. Sover dit sleepwaens aangaan, is Spesifieke uitsondering 3(b) nie van toepassing nie ten opsigte van enige sleepwa wat nie aan enige meganiesaangedrewe voertuig vas is nie en wat nie per abuis daarvandaan losgekom het nie, met dien verstande dat die versekeraar nie hierkragtens aanspreeklik is nie vir die xxxx van enige verlies wat 1. deur enige xxxxx xxxxx of xxxxxxx wat xxxx die versekerde aangegaan is, verseker is of wat, in die afwesigheid van hierdie afdeling, so verseker sou gewees het. 2. binne die bestek val van enige wetgewing ten opsigte van verpligte derdepartyversekering, ongeag of geen sodanige versekering van krag is of aangegaan is nie. Nood- mediese onkoste Afdeling gemeenregtelike aanspreeklikheid (eise ingestel-grondslag) - 4/6 XXXX/402/042002 (MULTIMARK) MMIII 2003 Die versekeraar stel die versekerde skadeloos vir alle billike onkoste wat deur die versekerde aangegaan word vir sodanige onmiddellike mediese behandeling as wat nodig mag wees ten tyde van ‘n ongeval wat besering veroorsaak aan enige persoon wat ingevolge hierdie afdeling die onderwerp van ‘n skadeloosstellingseis teen die versekerde mag wees. Parkeerterreine Nieteenstaande die bepalings van spesifieke uitsondering 2(a) (ii), stel die versekeraar die versekerde skadeloos ten opsigte van aanspreeklikheid, xxxx hierin bepaal, wat voortspruit uit verlies van of skade aan voertuie en hulle inhoud en toebehore, die eiendom van huurders, xxxxxx, besoekers of werknemers van die versekerde wat parkeergeriewe gebruik wat deur die versekerde voorsien word. Huurdersaanspreeklikheid Spesifieke uitsonderings 2(a) (ii) en 3(b) van hierdie afdeling is nie van toepassing nie ten opsigte van persele wat deur die versekerde as huurder (maar nie as eienaar nie) geokkupeer word. Uitbreiding: Produkaanspreeklikheid (indien in die bylae as ingesluit vermeld) Nieteenstaande enigiets teenstrytigs in Spesifieke uitsondering 3(d) vervat, stel die versekeraar die versekerde skadeloos ten opsigte van omskrewe gebeurtenisse wat plaasvind te enige plek in die gebiede wat in die bylae vermeld word elders as op ‘n perseel wat deur die versekerde geokkupeer word en wat veroorsaak word deur goedere of produkte (insluitende houers en etikette) wat deur die versekerde verkoop of verskaf word in verband met die besigheid (insluitende foutiewe aflewering en aflewering van verkeerde goedere). Die bedrag wat ingevolge hierdie uitbreiding betaalbaar is, met inbegrip van enige regskoste wat deur ‘n xxxxx of enige aa...