Losiesgelde. 2.1 Losiesgelde van toepassing word jaarliks aangepas en deur die Beheerliggaam bepaal. 2.2 ‘n Deposito is betaalbaar sodra die beheerliggaam die leerder se aansoek om toelating tot die koshuis goedgekeur en bevestig het, voor 30 November van die voorafgaande jaar. 2.3 Die deposito vorm xxxx van die koshuisganger se totale losiesgeld vir die daaropvolgende jaar. 2.4 Xxxx xxxxxxxxxxx is verantwoordelik vir die volle bedrag losiesgeld. 2.5 Losiesgeld is jaarliks of kwartaalliks vooruitbetaalbaar, of maandeliks met debietorder xxxx skriftelik met die beheerliggaam ooreengekom. 2.6 Leerders mag in die koshuis aanbly slegs indien hulle koshuisgeld op datum betaal is. 2.7 Koshuisinwoners moet ‘n kwartaal xxxxxx xxx indien hulle die koshuis aan die einde van ‘n skooljaar gaan verlaat (vir begrotingsdoeleindes). 2.8 Matrikulante word geag die koshuis aan die einde van hul matriekjaar te verlaat. 2.9 Matrikulante wat hul matriekjaar wil of moet herhaal, moet heraansoek doen om toelating tot die koshuis. 2.10 Alle betalings wat ter vereffening van koshuis- of verblyfgeld ontvang word, xxx eerstens aangewend word vir die betaling van enige verskuldigde losiesgeld, ongeag enige keuse wat die betrokke betaler ten aansien van toewysing van betalings uitoefen. 3.
Losiesgelde. 1.1 Losiesgelde word jaarliks hersien en aangepas volgens die opgestelde begroting. 1.2 Betaling van losiesgelde is xxxxxx vooruitbetaalbaar – jaarliks, per kwartaal, of maandeliks deur middel van aftrekorders of elektroniese oorbetalings. (EFT’s) Invorderings moet volgens die ingeslote Debiteure-beleid (Bylaag A – 001113) geskied. 1.3 Losiesgelde vir leerders – beide koshuise dieselfde JAARLIKS KWARTAALLIKS MAANDELIKS BETAALBAAR OOR 10 MAANDE 2 DAE ‘N WEEK (R138,50 per dag) 3 DAE ‘N WEEK 4 DAE ‘N WEEK R27 700 R6 925 R2 770 R277 R415,50 R554 KOSHUISPERSONEEL Voorskoolse en skoolgaande kinders Volle losiesfooi vanaf 3de kind Algemene assistente, HHT’s en SHHT’s Losies: 70% van gemiddeld van twee koshuise se losies Inwonende nie-skoolgaande kinders Volle losies 1.4 Graad 12-leerders Ontruim xxxxx einde 3de kwartaal – betaal niks vir 4e kwartaal Xxxxxx ten volle tot aan einde van eindeksamen – betaal volle fooi vir 4e kwartaal Leerders woon in vir eerste week van 4e kwartaal en ontruim xxx – betaal R692.50 vir die een week Geen voorsiening vir oornag en enkele etes gedurende eksamen nie – te moeilike kontrole en admin, en leerders maak misbruik daarvan. 1.5 Deposito’s 1.5.1 Nuwe leerlinge: R2770.00 voor 30 November van voorafgaande jaar (2018), terugbetaalbaar met een kwartaal kennisgewing. Dié deposito vorm xxxx van die leerder se totale losiesgeld vir die daaropvolgende jaar. 1.5.2 Breekskade: Hanteer elke geval afsonderlik – ouers moet rekening ontvang vir breekskade. 2.