Straf en hertoelating tot koshuis. 18.1 Die hertoelating tot Hoërskool Swartland se koshuise xxx gebaseer word op ’n bonuspunt- xxxxxxx. 18.2 Xxxx leerder begin ‘n jaar met vyftien (15) bonuspunte. 18.3 Vir elke vyf (5) oortredings (volgens krediete-xxxxxxx van koshuis) binne een week xxx 'n leerder een bonuspunt verloor. Bonuspunte kan ook verloor word deur ernstiger oortredings xxxx uiteengesit in die tabel hieronder. Baie ernstige oortredings xxx nog steeds lei tot onmiddellike uitsetting. 18.4 Xxxxx plasing kan ook deur die bonuspunte beïnvloed word. 18.5 Indien 'n kosganger vyf (5) bonuspunte verloor, word die kosganger intern verhoor en xxx 'n skriftelike waarskuwing aan die leerder gegee word wat ook deur die skoolhoof, superintendent, ouers en leerder onderteken word. 18.6 Indien 'n kosganger tien (10) bonuspunte verloor, word die kosganger deur die beheerliggaam verhoor en xxx 'n tweede skriftelike waarskuwing gegee word. 18.7 Wanneer 'n kosganger al vyftien (15) bonuspunte verloor het xxx die proses van uitsetting onmiddellik begin word. 18.8 Bonuspunte xxx xxxx goeie gedrag, netjiese kamers en positiewe insette tot die koshuis verdien word. 18.9 Dit kan ook terugverdien word deur sekere take, xxxx xxxx die superintendent vasgestel, te doen. Leerders moet dus deur hierdie xxxxxxx bonuspunte verdien en met meer bonuspunte die jaar afsluit. 18.10 Enige leerder wat teen 1 Oktober minder as tien (10) bonuspunte het se ouers moet weer aansoek doen vir toelating tot die koshuis en die aansoek xxx heroorweeg word. 18.11 Koshuisaansoeke sluit op 31 Oktober vir die volgende jaar. 18.12 Enige HK-lid wat hom/haar skuldig maak aan 'n vlak 5-oortreding, xxx onmiddellik van sy/haar amp onthef word, sonder die opsie om in daardie jaar weer in die amp aangestel te word. 18.13 Xxxxxx rekordhouding ten opsigte van bonuspunte verloor of xxxxxxx xxx gehou word en enige navraag kan aan die superintendent xxxxx word. …………………………………………………………………………………………………………….. Koshuisbeleid en -reëls 2019 VERKLARING LEERDER: Hiermee onderneem ek, , om my te onderwerp aan die Gedragskode en Dissiplinêre xxxxxxx van Huis xxxXxx/ Huis xxx Xxxxxx. OUER/VOOG: Ek, , ouer/voog van, .................................................................................., verstaan die bogenoemde Gedragskode en dissiplinêre xxxxxxx en onderneem om die koshuis en die Hoërskool Swartland in die toepassing van die gedragskode en dissiplinêre xxxxxxx xx ondersteun. Handtekening Ouer/Voog Handtekening Leerder .................................