Common use of Mag die benoeming verander word? Clause in Contracts

Mag die benoeming verander word?. n Benoeming mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die planhouer onderteken wees, en moet die Xxxxxx Xxxxxx hoofkantoor voor die dood van die planhouer bereik.

Appears in 10 contracts

Samples: www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za