Common use of Oop termyn Clause in Contracts

Oop termyn. Na die gekose termyn verstryk het, word die termyn van die plan as oop beskou. Dit beteken dat die fondswaarde nie outomaties uitbetaal xxx word na die gekose termyn verstryk het nie, maar dat die plan xxx voortgaan tot die planhouer die plan beëindig.

Appears in 21 contracts

Samples: Uitkeerplan, Uitkeerplan, Uittree Annuïteitsplan