OOREENKOMSTE Voorbeeld Klousules

OOREENKOMSTE. Ons moet onthou dat daar sekere ooreenkomste is tussen die Xxxx xxxx en die kulte. Xxxxx xxx hierdie ooreenkomste en xxx daarby aansluiting soek om xxxxx xxxxx te probeer oorhaal na hulle geloof. • die eerste Christelike kerk is aanvanklik deur die Jode as 'n kulte gesien omdat hulle een Man volg; hulle is ook gesien as 'n "geheimsinnige" kerk as gevolg van die xxxx dat hulle weggekruip het vir die vervolging. • Verder is die Christelike geskrifte nie as kanon gesien nie. Die Nuwe Testament word immers nou nog nie as xxxx van die Joodse kanon erken nie • Die Christene, xxxx lede van kultes, was ook baie toegewyd en het eendragtig in groepe vergader met gebed. • Die eerste kerk is ook fel vervolg en as “ketters” uitgekryt. Die kultes ervaar dieselfde teëkanting. Dit laat die volgende vrae ontstaan: • Wie sê hierdie kulte is nie weer die begin van die xxxx xxxx nie? Het die “ou” kerke nie ook xxxxxx xxxx die Joodse kerke verval het nie? • Hoekom kan ons sê dat die Kulte verkeerd is? Waar kry ‘n mens die reg om iemand xxxxxx xx veroordeel? • Behoort mens iemand teë te gaan wat ook werk vir die Here? Ons gee die volgende antwoord: • Geen mens kan die plek van Xxxxx Xxxxxxxx inneem nie. Hy is God, die mensgeworde Woord wat die volkome versoening vir al ons sonde gedoen het. Nêrens is daar enige aanduiding dat Hy xxxx xxx verskyn voor die wederkoms nie. Inteendeel, die Xxxxx xxxx ons juis dat die Antichris xxx opstaan en homself xxx voordoen as Christus. • In die xxxx xxxx gaan dit oor die suiwer bediening van Gods woord. Sola scriptura. Geen enkeling, kerk of organisasie kan nie enigste interpretasie van die Skrif hê nie. Die Skrifgesag lê in Skrif. Hele Skrif. Sakramente moet suiwer bedien word. Tug moet suiwer bedien word. • Daar mag nie toegelaat word dat die mens die werk van die Antichris bevorder nie. 1.2