AGTERGROND Voorbeeld Klousules
AGTERGROND. 2.1 Die werknemer ▇▇▇▇▇▇ is ‘n lid van ‘n aftreefonds wat deur die werkgewer aangebied word (Sien Bylae “A”);
2.2 Kragtens die Wet op Pensioenfondse 24 van 1956, mag ‘n aftreefonds sekere gemagtigde aftrekkings direk van die lid se aftreevoordele maak vir oorbetaling aan die werkgewer op grond van die werknemer se erkenning van aanspreeklikheid;
2.3 Hierdie ooreenkoms beoog om daardie regte van die werkgewer teenoor die werknemer vis-à-vis die aftreefonds vas te lê.
AGTERGROND. Die hoofdoel van die WAV is om ‘n raamwerk daar te stel waarbinne werknemers en hul vakbonde sowel as werkgewers en werkgewersorganisasies kollektiewe ooreenkomste92 kan aangaan om op so ‘n ▇▇▇▇ ▇▇ bepaal wat die voorgeskrewe minimumloon is en verder om die terme en voorwaardes van indiensneming asook ander sake van gemeenskaplike belang wat hierby sou aanwending vind te reël.93 Op hierdie wyse word na die individu wat lid is van ‘n vakbond ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ omgesien waar die vakbond namens hierdie persoon beding vir beter diensvoorwaardes. Daar word ook omgesien na die belange van nie-vakbondlede indien die bedingingsraadooreenkoms uitgebrei word tot daardie persone. ▇▇▇▇▇▇▇▇ stel die volgende in verband met bedingingsrade: Bargaining councils are the statutory successors to the industrial councils that existed under the 1956 LRA, restyled and revamped to cater for new potential membership and functions. The primary function of bargaining councils, like their predecessors, is to regulate relations between management and labour in the sectors of employment over which they have jurisdiction by concluding collective agreements, and to settle disputes between parties falling within their registered scope. ▇▇▇▇▇▇▇▇ stel dat bedingingsrade gesien kan word as die statutêre forums wat deur die WAV daargestel word ten einde onder andere kollektiewe bedinging ten opsigte van kleinsakeondernemings in Suid-Afrika te reguleer.95 Dit word egter beweer dat werkgewers en werknemers van groot sakeondernemings beter verteenwoordiging 92 A 213 van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995. ‘n Geskrewe ooreenkoms wat handel oor die terme en voorwaardes van indiensneming asook enige wedersydse belange wat tussen een of meer geregistreerde vakbonde aan die een ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ as een of meer geregistreerde werkgewersorganisasies aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ voorkom. 93 A 1(c) van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995. 94 ▇▇▇▇▇▇ Workplace Law 335. 95 ▇▇▇▇▇▇▇▇ 1997 Small enterprises, the Labour Relations Act and collective bargaining in South Africa 94. binne bedingingsrade geniet as die werknemers van kleinsakeondernemings.96 Die probleme wat ondervind word ten opsigte van verteenwoordiging van kleinsakeondernemings by bedingingsrade word nie in alle omstandighede as ‘n probleem ondervind nie, omrede daar in verskeie sektore net SMME’s teenwoordig is.97 Die probleem kom voor waar daar groot sakeondernemings binne ‘n sekere gebied of sektor saam met SMME’s dienste ▇▇▇▇▇.98 Die WAV maak spesifiek v...
AGTERGROND. [4] Eskom is „n openbare maatskappy in staatsbesit, geskep volgens Wet 13 van 2001, en die nasionale elektrisiteitsverskaffer. Die applikante, Mnre ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ en ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇, het by Eskom se depot op Worcester gewerk. Hulle was lede van die National Union of Mineworkers (NUM). 1 Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (die tweede respondent). 2 Die derde respondent. 3 Wet 66 van 1995. 4 2015 (4) SA 247 (LAC). [5] Die applikante is ontslaan nadat hulle waatlemoene gesteel het. Hulle was aan diens as tegnici. Hulle het in „n Eskom-bakkie na ene ▇▇▇▇ ▇▇ plaas buite Rawsonville ▇▇▇▇, die waatlemoene gesteel, en ▇▇▇▇ het hulle betrap. [6] Eskom het „n dissiplinêre verhoor gehou. Die voorsitter het bevind dat hulle summier ontslaan moet word. Hulle het geappelleer. Die appèlvoorsitter het die sanksie van ontslag vervang met onbetaalde skorsing vir twee weke. Die applikante het diens ▇▇▇▇▇▇, maar twee weke later het die algemene bestuurder van Eskom ▇▇▇-Kaap op sy beurt die sanksie van die appèlvoorsitter tersyde gestel. Hy het die applikante meegedeel dat die sanksie van ontslag steeds ▇▇▇ ▇▇▇▇ is. [7] NUM het „n geskil van onbillike ontslag na die KVBA ▇▇▇▇▇▇. By die arbitrasie is die applikante verteenwoordig deur Me Tapiwa Ralehoko ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇. Eskom is verteenwoordig deur die huidige prokureur wat hierdie aansoek teengestaan het, Mnr ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇. Die arbiter, Mnr ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ (die derde respondent), het bevind dat die ontslag vir „n billike rede geskied het, maar nie volgens „n billike proses nie. Die rede daarvoor was dat Eskom nie die dissiplinêre kode gevolg het nie. Vir die prosedurele onbillikheid het hy aan elk vandie twee appliaknte vergoeding van R20 000 toegestaan.
AGTERGROND. 2.1 Die MAATSKAPPY het die reg om die produk te vervaardig.
2.2 Die Handelaar is begerig om by die MAATSKAPPY die reg te ▇▇▇▇ ▇▇ die produk te bemark, te verkoop en te installeer.
2.3 Die Handelaar is daarna begerig om die produk verder by die MAATSKAPPY aan te koop vir bemarking, herverkope en installering.
2.4 Die MAATSKAPPY is bereid om aan die Handelaar die reg ▇▇▇▇ voormeld te verkoop en om daarna die produk verder aan die Handelaar te verkoop.
AGTERGROND. 2.1 Die Werknemer/Lid hierbo is ‘n lid van ‘n aftreefonds wat deur die Werkgewer aangebied word;
2.2 Kragtens die Wet op Pensioenfondse 24 van 1956, mag ‘n aftreefonds sekere gemagtigde aftrekkings direk van die lid se aftreevoordele maak vir oorbetaling aan die Werkgewer op grond van die Werknemer/Lid se erkenning van aanspreeklikheid;
2.3 Hierdie ooreenkoms beoog om daardie regte van die Werkgewer teenoor die Werknemer/Lid vis-à-vis die aftreefonds vas te lê.
AGTERGROND. 1.1 Hoërskool Hennenman (hierna genoem "die skool") is 'n openbare skool ▇▇▇▇ bedoel in Artikel 12, gelees met Artikel 52 van die SA Skolewet, 1996. (Wet 84 van 1996)(hierna genoem "die Skolewet").
1.2 Die beheer van die skool vestig in sy beheerliggaam ingevolge Artikel 16 van die Skolewet.
1.3 Kragtens Artikel 8 van die Skolewet moet die beheerliggaam, onderworpe aan enige toepaslike wet, 'n Gedragskode vir leerders moet aanvaar na konsultasie met die leerders, hulle ouers en die opvoeders van die skool, ▇▇▇▇▇ Gedragskode ▇▇▇▇▇ moet wees op die vestiging van 'n gedissiplineerde en doelgerigte omgewing om doeltreffende onderwys en studie in die skool te bevorder.
1.4 Die beheerliggaam het gekonsulteer met die ouers, leerders en opvoeders van die skool betreffende die inhoud van die Gedragskode en het verder die riglyne vir sodanige Gedragskode gepubliseer deur die Minister van Onderwys in Staatskoerant Nr. 18900 van 15 Mei 1998 (Algemene Kennisgewing 766 van 1998).
AGTERGROND. [3] Die agtergrond tot die geskil word kortliks opgesom in die uitspraak van 4 Desember 2012.1 Die volgende feite blyk ook nou uit die volledige pleitstukke wat hangende die keerdatum geliasseer is, gesien in die lig van die geykte toets in Plascon-▇▇▇▇▇.2
AGTERGROND. Ten einde die verlofsake van werknemers te reguleer, is die bepalings ▇▇▇▇ uiteengesit hieronder van toepassing.
AGTERGROND. Die Grondwet van Kaapjag bepaal ▇▇▇▇ volg in klousule 11.1: “Die Bestuur van die VERENIGING word jaarliks op die Algemene Jaarvergadering van die VERENIGING verkies deur ‘n meerderheidstem. Stemme word hoofdelik op die Algemene Vergadering uitgebring, en nominasies per pos, volmagstemme en posstemme, wat ook faks en e- pos stemme insluit, word aanvaar. Sodanige bestuur bestaan uit ‘n President, Voorsitter, Ondervoorsitter, Sekretaris, Tesourier en soveel bykomende lede as wat die Uitvoerende Bestuur by ‘n algemene vergadering mag aanbeveel.” Die Grondwet bepaal vêrder in klousule 15.1: “Die Grondwet kan slegs gewysig word deur ‘n twee-derde meerderheid van die stemgeregtigde lede teenwoordig op ‘n Algemene Jaarvergadering of ‘n Spesiale Algemene Vergadering. Volmagstemme en pos stemme, wat ook faks- en e-pos stemme insluit, word aanvaar.” Hierdie dokument beskryf die prosedure wat gevolg word vir die nominasie van kandidate per pos, die uitoefening van volmag en die uitbring van posstemme.
AGTERGROND. 1.1 Laerskool Darling, (hierna genoem "die skool") is 'n openbare skool ▇▇▇▇ bedoel in Artikel 12, gelees met Artikel 52, van die SA Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996) (hierna genoem "die Skolewet").
1.2 Die beheer van die skool vestig in sy beheerliggaam ingevolge Artikel 16 van die Skolewet.
1.3 Kragtens Artikel 8 van die Skolewet moet die beheerliggaam, onderworpe aan enige toepaslike provinsiale wet, 'n Gedragskode vir leerders aanvaar na konsultasie met die leerders, hulle ouers en die opvoeders van die skool, ▇▇▇▇▇ Gedragskode ▇▇▇▇▇ moet wees op die vestiging van 'n gedissiplineerde en doelgerigte omgewing om doeltreffende onderwys en studie in die skool te bevorder.
1.4 Laerskool Darling is toegewy daaraan om ‘n opvoedkundige omgewing te skep waarin kwaliteit onderrig en leer kan plaasvind aan die hand van: • Die bevordering van die regte en veiligheid van leerders, onderwysers en ouers van die skool. • Te verseker dat leerders verantwoordelikheid neem vir hulle optrede en gedrag. • Uitskakeling van alle vorme van onregverdige diskriminasie en onverdraagsaamheid. • Uitskakeling van alle ontwrigtende en kwaadwillige gedrag en optrede.
1.5 Hierdie gedragskode bevat die reëls oor leerdergedrag by die skool en beskryf die dissiplinêre ▇▇▇▇▇▇▇ wat toegepas word wanneer leerders hierdie reëls oortree.
1.6 Afdeling 8(4) van die Suid-Afrikaanse Skolewet maak voorsiening daarvoor dat alle leerders wat ‘n skool bywoon onderhewig is aan die Gedragskode van daardie skool. Dit word ook verwag van alle leerdes wat die skool bywoon om ‘n onderneming te onderskryf dat hulle die skool se Gedragskode ▇▇▇ nakom en gehooorsaam.
1.7 Geen bepaling van hierdie Wet stel 'n leerder vry van die verpligting om die gedragskode van die skool wat deur sodanige leerder bygewoon word, na te kom nie.
1.8 Hierdie Gedragskode bevat bepalings van 'n behoorlike regsproses bevat om die belange van die leerder en enige ander party wat by dissiplinêre verrigtinge betrokke is, te beskerm en maak ook voorsiening vir ondersteuningsmaatreëls of strukture vir berading vir 'n leerder wat by dissiplinêre verrigtinge betrokke is.
1.9 Die leerders onderskryf die gedragskode en besef dat onderlinge samewerking tussen leerders en die ander persone wat by ons opvoeding en onderwys betrokke is, alleenlik suksesvol kan wees as alle partye ooreenkom oor die nastrewing van waardes en beginsels. Die waardes wat deur ons nagestreef word, word vergestalt in die Gedragskode wat hieronder uiteengesit word:
1.10...
