PASSASIERSAANSPREEKLIKHEID Voorbeeld Klousules

PASSASIERSAANSPREEKLIKHEID. (indien in die Bylae as ingesluit vermeld) Uitsondering (b) op onderafdeling B is nie van toepassing op voertuie wat in Omskrywing (b), behalwe spesiale tipes, of in Omskrywing (c), (d) of (e) beskryf word nie. Met dien verstande dat dekking slegs van toepassing is ten opsigte van enige persoon wat vervoer word in of inklim in of uitklim uit die bestuurskajuut van sodanige versekerde voertuig ten tye van die plaasvind van die gebeurtenis waaruit enige eis ontstaan. Die skadeloosstellingsperk vir enige enkele voorval beloop hoogstens die bedrag wat in die Bylae vermeld word. 3.