Gebeurlikheidsaanspreeklikheid Voorbeeld Klousules

Gebeurlikheidsaanspreeklikheid. Die Maatskappy se aanspreeklikheid is beperk xxxx omskryf in Omskrewe Gebeurtenisse : Onderafdeling B – Aanspreeklikheid Teenoor Derde Partye. Die skadeloosstelling ingevolge Onderafdeling B sluit eise in wat ingestel word teen; (a) die Versekerde in die geval van ‘n ongeluk wat ontstaan uit en in die loop van die besigheid en veroorsaak word deur of deur middel van of in verband met enige motorvoertuig wat nóg die eiendom van die Versekerde is nóg deur hom/haar voorsien is, terwyl dit gebruik word deur enige vennoot, direkteur of werknemer van die Versekerde (hierna in hierdie Uitbreiding sodanige persoon genoem) (b) enige sodanige persoon in die geval van ‘n ongeluk wat ontstaan uit en in die loop van die besigheid en veroorsaak word deur of deur middel van of in verband met enige motorvoertuig wat nóg aan hom/haar of die Versekerde behoort nóg deur enige van hulle gebruikhuur of gehuur word, maar slegs tot die mate wat sodanige persoon nie enige motorversekering of die voortsetting daarvan deur enige versekeraar geweier is nie. Altyd onderhewig daaraan dat : (i) al die woorde in (b) van die Spesifieke Uitsonderings op Onderafdeling B geskrap word (iii) die Maatskappy nie aanspreeklik is vir verlies van of skade aan enige motorvoertuig wat gebruik word vir die doeleindes en op die wyse wat in (a) en (b) hierbo beskryf word nie (iv) die betaling deur die Versekerde van subsidies of reistoelaes aan sodangie persoon vir die gebruik van sy/haar eie voertuig vir amptelike doeleindes van die Versekerde, insluitende die vervoer van persone vir sodanige doeleindes, toegelaat word sonder dat die versekering ingevolge hierdie Uitbreiding daardeur benadeel word (v) indien die Versekerde of sodanige persoon ten tyde van die plaasvind van enige ongeluk wat tot ‘n eis ingevolge hierdie Uitbreiding lei, ten opsigte van dieselfde gebeurtenis op skadeloosstelling ingevolge enige xxxxx Xxxxx geregtig is, die Maatskappy nie aanspreeklik is om enige betaling hierkragtens xx xxxx nie, behalwe ten opsigte van enige oorskryding bó die bedrag wat ingevolge sodanige xxxxx Xxxxx betaalbaar is (vi) die Bepalings, Uitsonderings en Voorwaardes van die Polis andersins van toepassing is. 2.
Gebeurlikheidsaanspreeklikheid. Wanneer die Cobalt 1-2-3- van Besigheid gebruik word Tot R8m R8m - R25m R25m + Sanlam-aansoekvorm √ √ √ Cobalt 1-2-3- van Besigheid-verslag √ √ √ Geouditeerde finansiële state √ Wanneer die Cobalt 1-2-3-van Besigheid nie gebruik word nie Tot R8m R8m - R25m R25m + Sanlam-aansoekvorm √ √ √ Brief van die bank of 'n finansiële behoefte-ontleding wat gebeurlikheidsaanspreeklikheid ondersteun √ Brief van die bank of 'n Finansiële vraelys vir besigheidsversekering (vorm AE4022) √ Brief van die bank plus geouditeerde finansiële state √ Besigheidslenings van korporatiewe banke Tot R25m R25m + Sanlam-aansoekvorm √ √ Brief van die bank √ √ Geouditeerde finansiële state (besigheid) √ Geouditeerde finansiële state (persoonlik) √ Afskrif van leningsooreenkoms √ Koop en verkoop‌ Wanneer 'n mede-eienaar in 'n besigheid sterf of medies ongeskik raak, kan die oorlede eienaar se boedel uiters blootgestel wees, maar die oorblywende eienaars kan ook met potensiële probleme xx xxxxx hê. Die hoofdoel van 'n koop- en-verkoopooreenkoms is om aan die oorblywende vennoot/vennote kontant xx xxx om die oorledene of arbeidsongeskikte vennoot se belang te xxx xxxx. 'n Xxxx-en-verkoopoplossing bied 'n maklike uitweg vir 'n vennoot in die geval van sterfte of ongeskikraking. Hierdie ooreenkoms verseker kontinuïteit van die besigheid indien 'n eienaar sterf of medies ongeskik raak. Finansiële onderskrywingsvereistes‌