Voertuig Voorbeeld Klousules

Voertuig. Die woord voertuig beteken: (a) privaat tipe motorvoertuie (insluitende stasiewaens, safari-voertuie, karweimotors en dies meer of soortgelyke voertuie wat ontwerp is om nie meer nie as nege mense, insluitende die bestuurder, te dra); (b) handelsvoertuie en spesiale tipe voertuie xxxx in die Bylae omskryf; (c) motorfietse (insluitende bromponies en driewielvoertuie); (d) xxxxx (insluitende enige voertuig wat gebruik word vir besigheidsdoeleindes en ontwerp is om meer as nege mense, insluitende die bestuurder, te dra); (e) sleepwaens dit wil sê enige voertuig sonder selfaandrywing wat ontwerp is xx xxxx ’n selfaangedrewe voertuig gesleep te word, maar met uitsluiting van enige onderdele of toebehore wat nie permanent daaraan aangebring is nie; synde enige sodanige voertuig wat deur die Versekerde besit, gehuur of gebruikhuur word. 3.
Voertuig. Die term voertuig xxx beteken (a) private soort motorkarre (ingesluit stasiewaens, safariwaens, karweimotors en so meer of soortgelyke voertuie wat ontwerp is om nie meer as 9 mense, ingesluit die bestuurder, te vervoer nie) (b) kommersiële voertuie en spesiale soort voertuie xxxx in die bylae beskryf (c) motorfietse (ingesluit bromponies en driewielvoertuie) (d) xxxxx (ingesluit enige voertuig wat vir sakedoeleindes gebruik word en ontwerp is om meer as 9 mense, ingesluit die bestuurder, te vervoer) (e) sleepwaens, d.i. enige voertuig wat nie selfaangedrewe is nie en ontwerp is xx xxxx ’n selfaangedrewe voertuig gesleep te word, maar uitgesluit enige onderdele of toebehore wat nie permanent daaraan vas is nie Enige sodanige voertuig wat die versekerde besit, of huur of verhuur. 3.