Raamwerk van die studie Voorbeeld Klousules

Raamwerk van die studie. 1.6.1 Hoofstuk 1: Inleiding 1.1 Agtergrond 1.2 Probleemstelling 1.3 Doelstelling van die studie 1.4 Motivering vir die studie 1.5 Navorsingsmetodiek 1.6 Raamwerk van die studie 1.6.2 Hoofstuk 2: Omskrywing van leningskommissie en verwante finansieringskoste As vertrekpunt vir die xxxxxx xxx die betekenis van die woorde leningskommissie, rente, finansieringskostes en verwant bespreek word. ʼn Kort bespreking xxx ook gevoer word rakende die verskillende tipes en aard van die mees alledaagse leningskommissie wat in die besigheidswêreld gevind word. Die hoofstuk xxx ook bespreek of leningskommissie as sulks ingelees kan word onder verwante finansieringskostes xxxx omskryf in artikel 24J en artikel 11(bA). 1.6.3 Hoofstuk 3: ʼn Kritiese evaluering van die wisselwerking tussen artikel 11(bA) en artikel 11A met artikel 24J. Die wisselwerking tussen artikel 11(bA) en artikel 11A met artikel 24J xxx bespreek word in hierdie hoofstuk. Xxxx xxx ook kortliks bespreek word of artikel 11(bA) relevant was vir inkomstebelastingdoeleindes en of die aftrekking wat toegestaan sou word nie onder enige ander bepaling sou kon geskied nie. Die xxxxxx xxx ook kortliks bespreek wanneer die beoefening van ʼn bedryf in aanvang neem, met die spesifieke fokus op of die uitbreiding van ʼn bestaande bedryf die voortsetting van ʼn bestaande bedryf is en of daar ʼn nuwe bedryf tot stand gekom het. 1.6.4 Hoofstuk 4: Die inkomstebelastinghantering van leningskommissie in die Verenigde Koninkryk en Australië Die inkomstebelastinghantering van leningskommissie in die Verenigde Koninkryk en Australië word in hierdie hoofstuk bespreek. Die doel van die hoofstuk is om na die buiteland se hantering van die kwessie te kyk en om te bepaal of die hantering daarvan moontlik byval xxx xxxx by die Suid-Afrikaanse hantering van die leningskommissie vir belastingdoeleindes. Dit kan lei tot moontlike riglyne vir Suid-Afrika oor hoe om die leningskommissie vir belasting te hanteer en eenvormigheid te verkry rondom hierdie tipe kostes met die buiteland. 1.6.5 Hoofstuk 5: Inkomstebelastinghantering van voorproduksie verwante finansieringskoste wat aangegaan is vir die uitbreiding van ‘n bestaande bedryf Die belastinghantering van voorproduksie verwante finansieringskoste wat aangegaan is vir die uitbreiding van ʼn bestaande bedryf xxx in hierdie hoofstuk ondersoek word. Die xxxx xxx xxx op of bogenoemde verwante finansieringskostes afgetrek moet word in terme van artikel 11A of artikel 24J. Die studie xxx xxxxxx ook...