Common use of REËLS Clause in Contracts

REËLS. 16.1 Die behuisingsontwikkelingskema word behoudens die bepalings van die Wet op Deeltitels deur die reëls beheer en bestuur. 16.2 Die Okkupeerder geniet en benut die eenheid onderhewig aan die regte van ander Kopers en Okkupeerders, die Verkoper en die bepalings van die gedragsreëls xxxx uiteengesit in Aanhangsel B. 16.3 Versuim deur die Okkupeerder en sy gaste om die gedragsreëls na te kom is kontrakbreuk. 16.4 Die Verkoper of die Regspersoon is geregtig om die reëls van tyd tot tyd te wysig om vir die behoorlike en doelmagtige bestuur van die behuisingsontwikkelingskema voorsiening xx xxxx. Die Verkoper of die Regspersoon moet skriftelik xxxxxx xxx aan alle Kopers en Okkupeerders van elke wysiging van die reëls. Enige wysiging van die huishoudelike reëls, xxxxx wysiging redelik en op alle Kopers en Okkupeerders in dieselfde mate van toepassing xxx xxxx. 16.5 Die reëls en wysigings daarvan is te enige tyd by die Verkoper gedurende besigheidsure vir inspeksie deur die Koper en Okkupeerder beskikbaar. 17.

Appears in 3 contracts

Samples: Koopkontrak, Koopkontrak, Koopkontrak

REËLS. 16.1 Die behuisingsontwikkelingskema word behoudens die bepalings van die Wet op Deeltitels deur die reëls beheer en bestuur. 16.2 Die Okkupeerder geniet en benut die eenheid onderhewig aan die regte van ander Kopers eienaars van eenhede en Okkupeerders, die Verkoper Western Breeze en die bepalings van die gedragsreëls xxxx uiteengesit in Aanhangsel B. 16.3 Versuim deur die Okkupeerder en sy gaste om die gedragsreëls na te kom is kontrakbreuk. 16.4 Die Verkoper of die Regspersoon is geregtig om die reëls van tyd tot tyd te wysig om vir die behoorlike en doelmagtige bestuur van die behuisingsontwikkelingskema voorsiening xx xxxx. Die Verkoper of die Regspersoon moet skriftelik xxxxxx xxx aan alle Kopers eienaars van eenhede en Okkupeerders van elke wysiging van die reëls. Enige wysiging van die huishoudelike reëls, xxxxx wysiging redelik en op alle Kopers eienaars van eenhede en Okkupeerders in dieselfde mate van toepassing xxx xxxx. 16.5 16.4 Die reëls en wysigings daarvan is te enige tyd by die Verkoper Regspersoon gedurende besigheidsure vir inspeksie deur die Koper Sessionaris en Okkupeerder beskikbaar. 17.

Appears in 1 contract

Samples: www.dieoogaftree.co.za

REËLS. 16.1 Die behuisingsontwikkelingskema word behoudens die bepalings van die Wet op Deeltitels deur kragtens die reëls beheer en bestuur. 16.2 Die Okkupeerder geniet en benut die eenheid onderhewig aan die regte van ander Kopers en Okkupeerders, die Verkoper en die bepalings van die gedragsreëls xxxx uiteengesit in Aanhangsel B. gedragsreëls. 16.3 Versuim deur die Okkupeerder en sy gaste om die gedragsreëls na te kom is kontrakbreuk. 16.4 Die Verkoper of die Regspersoon is geregtig om die reëls van tyd tot tyd te wysig om vir die behoorlike en doelmagtige doelmatige bestuur van die behuisingsontwikkelingskema voorsiening xx xxxx. Die Verkoper of die Regspersoon moet skriftelik xxxxxx xxx aan alle Kopers en Okkupeerders van elke wysiging van die reëls. Enige wysiging van die huishoudelike reëls, xxxxx wysiging reëls moet redelik en op alle Kopers en Okkupeerders in dieselfde mate van toepassing xxx xxxxwees. 16.5 Die reëls en wysigings daarvan is te enige tyd by die Verkoper Regspersoon gedurende besigheidsure vir inspeksie deur die Koper en Okkupeerder beskikbaar. 17.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak