Saamgeperste werkweek. Artikel 11 2.4.1 ’n Werknemer mag skriftelik ooreenkom om 12 uur op ‘n dag xx xxxx xxxxxx oortyd betaling. 2.4.2 Hierdie ooreenkoms mag nie van die werknemer vereis of hom of haar toelaat om - (a) meer as 45 gewone werkure in ‘n week xx xxxx nie; (b) meer as 10 uur oortyd in ‘n week xx xxxx nie; of (c) meer as vyf dae in ‘n week xx xxxx nie. 2.5
Saamgeperste werkweek. (1) 'n Skriftelike ooreenkoms kan van 'n werknemer vereis of hom of haar toelaat om tot 12 uur op 'n dag, met inbegrip van die etenspouses wat ingevolge artikel 14 vereis word, xx xxxx xxxxxx xx betaling vir oortyd te ontvang. (2) 'n Ooreenkoms ingevolge subartikel (1) mag nie van 'n werknemer vereis of hom of haar toelaat om- (a) meer as 45 gewone werkure in 'n week xx xxxx nie; (b) meer as 10 uur xxxxxx in 'n week xx xxxx nie; of (c) op meer as vyf dae in 'n week xx xxxx nie. 12