Common use of Siekteverlof: Artikels 22 - 24 Clause in Contracts

Siekteverlof: Artikels 22 - 24. 3.3.1 n Werknemer is geregtig op ses weke se betaalde siekteverlof in ’n periode van 36 maande. 3.3.2 Gedurende die eerste ses maande is ’n werknemer geregtig op een dag betaalde siekteverlof vir elke 26 dae gewerk. 3.3.3 n Werkgewer kan ’n mediese sertifikaat vereis voordat hy ’n werknemer betaal wat vir meer as twee agtereenvolgende dae afwesig was of iemand wat dikwels afwesig is.

Appears in 3 contracts

Samples: Wet Op Basiese Diensvoorwaardes, 1997, Wet Op Basiese Diensvoorwaardes, 1997, Wet Op Basiese Diensvoorwaardes, 1997

Siekteverlof: Artikels 22 - 24. 3.3.1 n Werknemer is geregtig op ses weke se betaalde siekteverlof in 'n periode van 36 maande. 3.3.2 Gedurende die eerste ses maande is 'n werknemer geregtig op een dag betaalde siekteverlof vir elke 26 dae gewerk. 3.3.3 n Werkgewer kan 'n mediese sertifikaat vereis voordat hy 'n werknemer betaal wat vir meer as twee agtereenvolgende dae afwesig was of iemand wat dikwels afwesig is.

Appears in 1 contract

Samples: Wet Op Basiese Diensvoorwaardes, 1997