Stropergraantafels en -snytafels Voorbeeld Klousules

Stropergraantafels en -snytafels. Die maatskappy stel die versekerde skadeloos kragtens onderafdelings A en B van hierdie afdeling ten opsigte van die stropergraantafel(s) en/of stropersnytafel(s) in die bylae omskryf terwyl dit aan die stroper(s) in die bylae omskryf geheg is of terwyl dit los is daarvan Met dien verstande dat: terwyl dit los is van sodanige stroper(s) dit nie aan enige ander stroper(s) geheg is nie. 17.