Passasiersaanspreeklikheid (Uitgesonderd jag en/of wildbesigtigings aktiwiteite) Voorbeeld Klousules

Passasiersaanspreeklikheid (Uitgesonderd jag en/of wildbesigtigings aktiwiteite). Uitsondering (b) op onderafdeling B - Aanspreeklikheid teenoor derde partye is nie van toepassing op voertuie wat in omskrywings (b) (c), (e), (f) of (g) beskryf word nie Met dien verstande dat: (i) dekking onder hierdie uitbreiding beperk is tot dood of liggaamlike besering van enige persoon wat in of op ‘n permanente omslote passasiersdraende kompartement van (b), (f) of (g) (xxxx omskryf) vervoer word of daarin, daarop, daarvan afklim of daaruit klim en/of (ii) vervoer word in of op enige voertuig wat ingevolge hierdie afdeling verseker is en xxxx omskryf in omskrywing 2.(b) en 2.(e) maar uitgesonderd woonwaens en abbawoonwaens sonder selfaandrywing xxxx omskryf in 2.(e) of terwyl hulle daarin, daarop, daarvan afklim of daaruit klim Met dien verstande verder dat: die voertuie waarna xxxxxx in terme van 2.(ii) hierbo aan alle kante van die laai area van reëlings voorsien is. Die skadeloosstellingsperk vir enige enkele voorval beloop hoogstens die bedrag wat in die bylae vermeld word. 3.