Tabel vir vergoedingsperke Voorbeeld Klousules

Tabel vir vergoedingsperke. Vergoedingsbedrag en voorwaardes Tipe A: Dood Die vergoedingsperk aangedui in die skedule. Tipe B: Permanente ’n Persentasie van die vergoedingsperk aangedui in ongeskiktheid (permanente die skedule volgens die persentasies aangedui in die verlies van of skade aan tabelle hieronder. sintuie of ledemate) (opsioneel) Tipe C: Tydelike ongeskiktheid Die vergoedingsbedrag aangedui in die skedule vir (onvermoë om xx xxxx) xxxx week van ongeskiktheid, tot en met ’n (opsioneel) maksimum van 104 weke. Dit is ’n ongeskiktheid wat: • u verhoed om voort te gaan Die ongeskiktheid moet voortduur vir meer as sewe met u beroep; en opeenvolgende dae. • tydelik is. Dit is nie ’n Ons stop die vergoeding sodra ons meen dat u permanente ongeskiktheid medies geskik is of dat u na u gewone besigheid of nie. beroep kan terugkeer. Tipe D: Verskillende mediese Tot en met die vergoedingsperk aangedui onkostes (opsioneel) in die skedule. Dit sluit in mediese, chirurgiese, U kan slegs eis vir mediese onkoste indien die tandheelkundige, hospitaal-, onkoste meer is as R500 en u dit nie kan verhaal van noodredding- en vervoer- enige ander versekering nie, insluitende mediese onkoste, asook kunsledemate fonds. en hulpmiddels.