UITBREIDING: VERHOOGDE INSLEEPKOSTES BINNE DIE RSA SE LANDSGRENSE Voorbeeld Klousules

UITBREIDING: VERHOOGDE INSLEEPKOSTES BINNE DIE RSA SE LANDSGRENSE. (indien in die Bylae as ingesluit vermeld) Die xxxxxxx xxxxxxx ingevolge onderafdeling A, Omskrewe gebeurtenisse vir “beskerming en verwydering“ word hiermee per item verhoog na die bedrag genoem in die Bylae.