Verandering en kansellering van hierdie polis Voorbeeld Klousules

Verandering en kansellering van hierdie polis. Verandering van die bepalings van hierdie polis 3.9.1. U kan ons enige tyd vra om die polis te verander. Enige verandering waartoe ons skriftelik toestem, is van toepassing vanaf die tyd en datum van ons ooreenkoms. 3.9.2. Ons kan die bepalings, voorwaardes en uitsluitings van hierdie polis enige tyd xxxxxxxx xxxx u 30 xxx xxxxxx xx xxx daarvan. Ons gee u kennis per faks, pos of e-pos na die laaste bekende adres of kontakbesonderhede wat ons van u het. Kansellering van die hele polis of ’n gedeelte daarvan 3.9.3. U kan hierdie polis of enige gedeelte daarvan te eniger tyd kanselleer deur ons daarvan in xxxxxx xx stel. 3.9.4. Ons kan hierdie polis of enige gedeelte daarvan kanselleer deur u 30 dae skriftelike kennis daarvan xx xxx. Ons xxx die kennisgewing aan u stuur na die laaste bekende adres wat ons van u het. 3.9.5. As u of ons ’n jaarlikse polis kanselleer, xxx ons u terugbetaal vir die versekeringstydperkwat u nie gebruik het nie, minus ’n aanpassing vir die korter versekeringstydperk. 3.10. Suid-Afrikaanse reg van toepassing 3.10.1. Die Suid-Afrikaanse reg is van toepassing op hierdie polis. U stem in dat slegs die xxxx van die Republiek van Suid-Afrika die nodige gesag het om oor enige geskil ten opsigte van hierdie polis te beslis. 3.11. Deling van versekeringsinligting 3.11.1. U erken dat meedeling van versekeringsinligting oor u self, insluitende kredietinligting, vir die doeleindes van onderskrywing en eise tussen versekeraars van openbare belang is. Dit stel versekeraars in staat xx xxxxxxx te onderskryf en risiko’s regverdig te beoordeel en om oneerlike xxxx xx verminder sodat premies beperk kan word. 3.11.2. U doen afstand van u reg op privaatheid en van enige persoon wat u verteenwoordig se regte aangaande die inligting wat u of ‘n xxxxx xxxxxxx namens u self verskaf. U erken dat die inligting wat u verskaf, gestoor kan word in die gedeelde databasis en gebruik kan word xxxx hierbo uiteengesit word. Dit kan ook gebruik word vir enige besluit oor u polis of die betaling van enige eis. 3.11.3. U gee toestemming dat die inligting aan ’n ander versekeringsmaatskappy of sy agente verskaf word. U erken dat die inligting oor u self teenoor wetlik erkende bronne of databasisse geverifieer kan word. 3.12. Sasria 3.12.1. Indien in die bylae aangedui, is Sasria-dekking van toepassing op alle relevante afdelings wat u versekerde eiendom dek. 3.12.2. Sasria dek u teen enige toevallige of opsetlike skade aan u versekerde eiendom veroorsaak deur enige per...