Verjaarsdagdrag. Leerders mag gewone klere aantrek op die dag wat hulle verjaar. • Indien die verjaarsdag oor ‘n naweek is, mag die leerder die Maandag gewone klere aantrek. • Die klere moet gepas wees xxxx vir ‘n kind wat die skool besoek. • Civviedagreëls geld in hierdie op hierdie drag. • Geen ander reëls in hierdie beleid mag oortree word nie. 3.11