LEERDERS EN PERSONEEL Voorbeeld Klousules

LEERDERS EN PERSONEEL. Elke leerder van die skool is gebonde aan hierdie Gedragskode en geen leerder van Laerskool Darling word daarvan vrygestel nie. Personeel van die skool moet die bepalings van die Gedragskode toepas en mag nie enige oortredings van die Gedragskode ignoreer nie. XXXX 2