Skooldrag. 3.1 Versorging van skooldrag • Leerders se skooldrag moet skoon, netjies en heel wees. • Xxxx xx-knope of some wat uithang, geskeurde klere of klere met gate in xxx toegelaat word nie. • Rowwe speletjies wat skooldrag kan beskadig, word nie toegelaat. 3.2 Somerskooldrag: Dogters: • Skoolrok • Xxxxx broekie (verpligtend) • Xxxxx V-nek trui • Wit sokkies • Xxxxx skoolskoene • Kaalvoet (opsioneel) Seuns: • Wit kortmou hemp • Xxxx kortbroek • Xxxxx V-nek trui • Lang xxxx sokkies • Xxxxx skoolskoene • Kaalvoet (opsioneel) 3.3 Winterskooldrag: Dogters: • Skoolrok • Xxxxx V-nek trui • Sweetpakbaadjie met skoolwapen • Xxxxx sykouse • Xxxxx skoolskoene • Xxxxx broekie (verpligtend) • Xxxxx reënbaadjie (opsioneel) • Bottelgroen skoolserp (opsioneel) OF • Wit langmou hemp • Volledige skoolsweetpak • Wit sokkies • Xxxxx skoolskoene • Xxxxx reënbaadjie (opsioneel) • Bottelgroen skoolserp (opsioneel) Seuns: • Wit langmou hemp • Xxxx langbroek • Xxxxx/xxxx gordel met „n standaard gespe • Xxxxx V-nek trui • Sweetpakbaadjie met skoolwapen • Xxxx sokkies • Xxxxx skoolskoene • Xxxxx reënbaadjie (opsioneel) • Bottelgroen skoolserp (opsioneel)Skoolrok OF • Wit langmou hemp • Volledige skoolsweetpak • Xxxx sokkies • Xxxxx skoolskoene • Xxxxx reënbaadjie (opsioneel) • Bottelgroen skoolserp (opsioneel)Skoolrok 3.4 Verdere voorskrifte ten opsigte van skooldrag • Komberse, kussings, ensovoorts is nie xxxx van skooldrag nie. • Wanneer 'n skooltrui xxxxx word, moet die hempskraag oor die trui geslaan word. • Hemde moet te alle tye netjies ingesteek wees. • In die winter mag slegs no.1-opsie op skooluitstappies xxxxx word. • Die 2 opsies in die winter mag nie gekombineer word nie. • Wanneer die skoolsweetpakbaadjie of reënbaadjie xxxxx word, moet dit te alle tye opgezip xxx. • Die rok mag nie korter wees as 5cm bokant die knie nie. • Geen musse of enige ander hoofdeksels word toegelaat nie. • „n Wit frokkie/hempie sonder „n embleem onder die klere is toelaatbaar, maar mag nie by die klere uitsteek nie. • Geen ski-pants mag onder die xxxxx xxxxx word nie. • Truie of sweetpakbaadjie mag nie oor die skouers of om die lyf xxxxx word nie. • Die moue van die trui, hemp of sweetpakbaadjie mag nie opgetrek word nie. • Geen siviele kleredrag mag saam met die skooldrag xxxxx word nie. • Hande in sakke is nie toelaatbaar nie. • Skoene moet skoon en veters vas wees. • Dit is ouers se verantwoordelikheid om hul kind se kleredrag te bestudeer voordat hul skool toe gaan. • Dit is onderwysers se vera...
Skooldrag