Verlies van sleutels en slotte Voorbeeld Klousules

Verlies van sleutels en slotte. Die maatskappy stel die versekerde skadeloos ten opsigte van die koste van die vervanging van slotte en sleutels insluitende die afstandalarmbeheerder en indien nodig, die herprogrammering van enige gekodeerde alarmstelsel van enige versekerde voertuig nà verlies van of skade aan die slot of sleutel of alarmbeheerder van sodanige voertuig of, nadat die versekerde rede het om te glo dat enige ongemagtigde persoon in besit mag wees van ‘n duplikaat van sodanige sleutel of alarmbeheerder Met dien verstande dat: (i) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele gebeurtenis xxx beperk word tot hoogstens R5 000 (vyfduisend rand) of die bedrag vermeld in die bylae watter ookal die meeste is (ii) die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste R250 (tweehonderd en vyftig rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx. Die bepalings van hierdie afdeling wat verband hou met die eerste bedrag betaalbaar en eisvryegroepe is nie van toepassing op hierdie uitbreiding nie. 7.