Common use of Vermindering of staking van die herhalende betaling Clause in Contracts

Vermindering of staking van die herhalende betaling. Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. As dit voor die herhalende fonds se wysigingheffingsdatum plaasvind, xxx ons 'n wysigingsheffing hef. Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde na die wysigingsheffing, indien van toepassing, afgetrek is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui. As herhalende betalings gestaak word as gevolg van emigrasie, mag die plan se beëindigingswaarde as 'n enkelbedrag geneem word op voorwaarde dat die emigrasie skriftelik deur 'n gemagtigde Reserwebank-handelaar bevestig is. Die beëindigingswaarde is gelyk aan die fondswaarde minus die wysigingsheffing, indien van toepassing.

Appears in 4 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan

Vermindering of staking van die herhalende betaling. Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. As Ons xxx 'n transaksieheffing hef wanneer die herhalende betaling voor die opsiedatum verminder of gestaak word. Ons xxx ook 'n wysigingsheffing hef as dit voor die herhalende fonds se wysigingheffingsdatum plaasvind, xxx ons 'n wysigingsheffing hef. Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde na die wysigingsheffingwysigings- en transaksieheffings, indien van toepassing, afgetrek is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui. As herhalende betalings gestaak word as gevolg van emigrasie, mag die plan se beëindigingswaarde as 'n enkelbedrag geneem word op voorwaarde dat die emigrasie skriftelik deur 'n gemagtigde Reserwebank-handelaar bevestig is. Die beëindigingswaarde is gelyk aan die fondswaarde minus die wysigingsheffingwysigings- en transaksieheffings, indien van toepassing.

Appears in 3 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan

Vermindering of staking van die herhalende betaling. Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. As Ons xxx 'n transaksieheffing hef wanneer die herhalende betaling voor die opsiedatum verminder of gestaak word. Ons xxx ook 'n wysigingsheffing hef as dit voor die herhalende fonds se wysigingheffingsdatum plaasvind, xxx ons 'n wysigingsheffing hef. Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde na die wysigingsheffingwysigings- en transaksieheffing, indien van toepassing, afgetrek is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan beëindig word. As daar geen beëindigingswaarde beskikbaar is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui. As herhalende betalings gestaak word as gevolg van emigrasie, mag die plan se beëindigingswaarde as 'n enkelbedrag geneem word op voorwaarde dat die emigrasie skriftelik deur 'n gemagtigde Reserwebank-handelaar bevestig is. Die beëindigingswaarde is gelyk aan die fondswaarde minus die wysigingsheffing, indien van toepassing.

Appears in 3 contracts

Samples: Uitkeerplan, Investment Plan Description, Uitkeerplan

Vermindering of staking van die herhalende betaling. Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. As dit Ons xxx 'n transaksieheffing hef wanneer die herhalende betaling voor die herhalende fonds se wysigingheffingsdatum plaasvind, xxx ons 'n wysigingsheffing hefopsiedatum verminder of gestaak word. Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde na die wysigingsheffingtransaksieheffing, indien van toepassing, afgetrek is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui. As herhalende betalings gestaak word as gevolg van emigrasie, mag die plan se beëindigingswaarde as 'n enkelbedrag geneem word op voorwaarde dat die emigrasie skriftelik deur 'n gemagtigde Reserwebank-handelaar bevestig is. Die beëindigingswaarde is gelyk aan die fondswaarde minus die wysigingsheffingwysigings- en transaksieheffings, indien van toepassing.

Appears in 2 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan