Verwittiging van werknemers van hulle regte. Artikel 30 ’n Staat van die werknemer se regte moet in die amptelike tale wat in die werkplek gepraat word, by die werkplek vertoon word. 4.4
Verwittiging van werknemers van hulle regte n Werkgewer moet 'n staat in die voorgeskrewe vorm van die werknemer se regte kragtens hierdie Wet in die amptelike tale wat in die werkplek gepraat word, by die werkplek vertoon waar dit deur werknemers gelees kan word. 31