Common use of VROEË VEREFFENING Clause in Contracts

VROEË VEREFFENING. 15.1 U kan hierdie Ooreenkoms vroeg beëindig op die voorwaardes wat hieronder uiteengesit word. Indien U hierdie Ooreenkoms vroeg beëindig, word die datum waarop hierdie Ooreenkoms beëindig word, die vereffeningsdatum genoem. 15.2 Om hierdie Xxxxxxxxxx vroeg te beëindig, moet U Ons kontak om uit xx xxxx watter bedrae U nog aan Ons verskuldig is. U kan vra om die Xxxxxxxxxx onmiddellik of op ’n vereffeningsdatum in die toekoms te beëindig. Ons xxx aan U sê wat die totale bedrag is wat U op die vereffeningsdatum verskuldig is, en dit xxx al die volgende insluit: 15.2.1 die bedrag van die Hoofskuld wat u op die vereffeningsdatum skuld; 15.2.2 die rente op die Hoofskuld wat u op die vereffeningsdatum skuld; 15.2.3 die gelde en heffings wat U op die vereffeningsdatum skuld. 15.3 U moet U Kaart vernietig (deur die magneetstrokie en rekeningnommer deur xx xxxx). ’n Kaart wat nie korrek vernietig word nie, kan steeds gebruik word, en indien dit gebeur, xxx U verantwoordelik wees vir die betaling van alle transaksies wat dalk plaasvind.

Appears in 2 contracts

Samples: Kredietfasiliteit, Kredietfasiliteit