Waarborgfooie. Aansienlike kapitaalbedrae word dikwels deur ondernemings benodig om beoogde projekte te finansier. Die xxxxx word meestal, veral tydens kapitaal-intensiewe projekte, vereis om bewys xx xxxxx aan die ander partye in die beoogde projek dat die nodige finansiering wel bekom xxx word xxxx die xxxxx. Die xxxxx het dikwels nie die nodige kapitaalbedrae om hierdie bewys xx xxxxx nie en benodig gevolglik die uitlener om waarborg te verskaf dat hul die nodige xxxxxx xxx voorsien xxxx en wanneer dit benodig word. Die uitlener dra dus die risiko vir die uitreiking van die lening. As vergoeding vir die uitreiking van die waarborg word ʼn waarborgfooi deur die uitlener op die xxxxx gehef (Xxxxxx et al., 2013). 2.2.4