Wat ons nie verseker nie (uitsluitings) Voorbeeld Klousules

Wat ons nie verseker nie (uitsluitings). 3.8.1 Hierdie uitsluitings is van toepassing op alle afdelings van hierdie polis. 3.8.2 Ons vergoed u nie vir eise vir Gevolgskade nie. Gevolgskade is enige bykomende verlies of skade wat gebeur as gevolg van die versekerde verlies of skade. Voorbeeld: U bestuur u motor na die lughawe om ’n vliegtuig te haal. U is op pad betrokke in ’n motorongeluk. As gevolg van die ongeluk, verpas u, u vlug. Ons vergoed u vir skade aan u motor maar nie vir die ongebruikte vliegkaartjie nie.
Wat ons nie verseker nie (uitsluitings). 3.8.1. Hierdie uitsluitings is van toepassing op alle afdelings van hierdie polis.