Werksaamhede van die Hoofbestuur Voorbeeld Klousules

Werksaamhede van die Hoofbestuur. Die Hoofbestuur is belas met die volgende werksaamhede en pligte: 5.2.1 Die Hoofbestuur kies jaarliks by die reorganisasievergadering uit eie geledere ‘n: 5.2.1.1 ‘n Voorsitter. 5.2.1.2 ‘n Ondervoorsitter. 5.2.1.3 ‘n Penningmeester. 5.2.1.4 twee addisionele lede om op die Dagbestuur te dien. 5.2.1.5 Een van die addisionele lede dien as sekretaris indien daar nie ‘n voltydse sekretaris bestaan nie. 5.2.2 Om elke jaar ‘n finansiële vergadering van die Hoofbestuur te belê waar die volgende aspekte hanteer moet word. Die finansiële vergadering xxx xxxx met die eerste Hoofbestuurvergadering na die finansiële jaareinde van die ANB 5.2.2.1 Behoorlik geouditeerde state van die ANB se geldsake aan die Hoofbestuur voor te lê vir goedkeuring. 5.2.2.2 ‘n Begroting vir die komende jaar se werksaamhede aan die Hoofbestuur voor te lê vir goedkeuring. 5.2.3 Toesig xx xxx oor die ondergeskikte liggame en besture oor die vervulling van hulle pligte. 5.2.4 Hom daarop toe te lê om, in oorleg met die ondergeskikte besture, deur die insameling xxx xxxxxx, die stigting van takke, die hou van vergaderings en deur middel van die verspreiding van propaganda en andersins, die ANB uit te bou, lewenskragtig xx xxxx, dit te laat inwortel en gedy in die volkslewe. 5.2.5 Van tyd tot tyd komitees te benoem om met die sake van die Hoofbestuur behulpsaam xx xxxx. Die Hoofbestuur het die reg om vaste komitees aan te stel na gelang van die behoefte. Lede vir sodanige vaste komitees moet jaarliks op die reorganisasievergadering deur die Hoofbestuur verkies word. 5.2.6 Die Hoofbestuur kan van sy funksies delegeer aan die Dagbestuur indien so ‘n besluit geneem word met ‘n gewone meerderheid xxx xxxxxx. 5.2.7 Die Hoofbestuur is die hoogste gesagsliggaam in die ANB en alle ander mindere liggame moet verantwoording doen aan die Hoofbestuur. 5.2.8 Die Hoofbestuur kan, sonder opgaaf van redes, enige bestuur of liggaam van die ANB ontbind en xxx die nodige stappe neem om sodanige liggaam weer xxxx xx stel. 5.2.9 Die Hoofbestuur het die reg om enige lid, sonder opgaaf van redes, se lidmaatskap te skrap. 5.2.10 Die Hoofbestuur is die enigste liggaam wat wysigings aan die ANB Grondwet of Grondslag, Doelstellings en Beginsels kan aanbring, en xxx ook net met ‘n twee derde meerderheid xxx xxxxxx. Xxxxxxxx wysigings kan slegs op die jaarvergadering van die Hoofbestuur behandel word en xxx slegs as sodanige wysigings ten minste 14 dae skriftelik aan die lede van die Hoofbestuur beskikbaar gestel word. 5.2.11...