Samestelling Voorbeeld Klousules

Samestelling. Ten opsigte van tenders vir die aankoop van goedere en dienste met ʼn waarde vanaf R250 001, tenders vir die verkoop, verhuring of aanwending xxx xxxxx, en tenders vir versoeke vir inligting en versoeke vir voorstelle, bestaan die Tenderkomitee uit: Institusionele tenders, Strategiese tenders en tenders wat ʼn moontlike reputasie risiko inhou vir die US: Tenderkomitees word deur die VS-hoof in oorleg met die Hoofdirekteur: Finansies saamgestel. Die samestelling van die tenderkomitee asook die beoordelingskriteria en gepaardgaande gewigte moet aan die Finansieskomitee voorgelê word vir aanbeveling na die Rektor se Bestuurspan vir goedkeuring. Die VS-hoof, in oorleg met die Studentedekaan, bepaal of die betrokke tender van sodanige belang vir studente is dat ʼn verteenwoordiger van die Studenteraad in die Tenderkomitee behoort te dien; alternatiewelik word die gepaste wyse van oorlegpleging met die studentegemeenskap vasgestel voordat die Tenderkomitee se werksaamhede ʼn aanvang neem. Die VS-hoof, in oorleg met die Hoofdirekteur: Finansies identifiseer die voorsitter van ʼn tenderkomitee. Dit kan die VS-hoof wees of ʼn personeellid wat geen belang by die uitkoms het nie en wat nie in die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste werksaam is nie. Tenderkomitees word op verskillende vlakke van bestuursenioriteit saamgestel, afhangende van die omvang van die transaksie en die reputasie-risiko wat vir die US ter sprake is. Die RBS-lid of Dekaan, in oorleg met die RBS-lid wat verantwoordelik is vir die koördinering van risikobestuur, is daarvoor verantwoordelik om ʼn meer senior Tenderkomitee te versoek indien reputasie-risiko dit genoodsaak. Tenders met geen reputasie risiko: Indien dit ʼn tender is met geen reputasie risiko vir die US nie byvoorbeeld die aankoop van ʼn apparaat, word die tenderkomitee bepaal deur die departement/afdeling wat die aankope wil doen. Die tenderkomitee moet goedgekeur word deur die Hoofdirekteur: Finansies in die geval van aankope van produkte of dienste en in geval van kapitaaltenders in terme van die Reglement aangaande Delegasie van Bevoegdhede en Verantwoordelikhede. Die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste vervul ʼn tegniese adviesfunksie en ʼn nakomingsfunksie ten opsigte van elke Tenderkomitee, maar geen personeellid van die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste is ʼn lid van enige Tenderkomitee nie. ʼn Tenderproses van goeie gehalte vereis behoorlike opleiding van Tenderkomiteelede en die ander rolspelers in die tenderproses. Xxxxxxxx...
Samestelling. 5.1.1 Die Hoofbestuur word saamgestel uit die verteenwoordigers xxxx aangewys deur die takke. 5.1.2 Die Hoofbestuur het die reg om lede op die Hoofbestuur te koöpteer. 5.1.3 Die Hoofbestuur mag ook by die jaarlikse reorganisasie 20 addisionele lede verkies tot die Hoofbestuur. 5.1.4 Vakatures wat tydens ‘n termyn onstaan word na gelang van omstandighede of deur die betrokke tak, of deur die Hoofbestuur aangevul. 5.1.5 Beskermhere en –vroue is lid van die Hoofbestuur xxxxxx xxxxx lid van die ANB is. 5.2
Samestelling. Ten einde te verseker dat die Ontwikkeling se beeld as ‘n eenheid gehandhaaf word, word ontwerpe beperk tot staandakke met gewels en wolfhoeke. Buitemure moet van hoë-kwaliteit sierstene bv Corobrick gebou word indien dit nie gepleister word nie. Xxxxxxxxxxx moet tussen 21.5 en 45 grade wees. Dakteëls, “Chromadeck” of soortgelyke dakbedekkings moet gebruik word. 7.3
Samestelling. Die KGA word xxxx volg saamgestel: 3.1 Verteenwoordigers uit die ringe of gebiede van en aangewys deur die onderskeie Kerke; 3.2 Predikante in sinodale diens en persone in spesiale ampsdiens; 3.3 Deskundiges xxxx aanbeveel deur die KGA en goedgekeur deur die betrokke kerkvergaderinge; 3.4 Persone uit ander kommissies en inrigtings van die Xxxxx xxxx aanbeveel deur die KGA en goedgekeur deur die betrokke kerkvergaderings; 3.5 ’n Maksimum van 5 gekoöpteerde lede wat die KGA na behoefte kan benoem; 3.6 Die kerklik aangestelde dosent(e) in missiologie en diakoniologie binne die bedieningsgebied van die KGA; 3.7 Vir elkeen van die lede in 3.1, 3.3 en 3.4 word ook sekundi aangewys. 4