Werksdae en normale werksure Voorbeeld Klousules

Werksdae en normale werksure. Die werksdae en normale werksure word in Item 6 van Afdeling A uiteengesit, xxxxx werksure in totaal nie 45 ure per week mag oorskry nie. Die werknemer is daarop geregtig om ’n etenspouse van 60 minute te neem nadat die werknemer vir hoogstens vyf ure aaneenlopend gewerk het, tensy ’n korter periode in Item 6 van Afdeling A vermeld word. 4.