DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER
Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS
1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die “werknemer”)
Van : .................................................................................................................…....
Voorname: ….................................................................................................….......
ID-nommer:..................................................................................................................
Woonadres: ...........................................................................................…...............
....................................................... Xxx.xx.: ...................................
Naasbestaande: .................................................................................................…....
Adres: ...................................................................................................….......
....................................................... Xxx.xx.: ...................................
2. Besonderhede van werkgewer
Van : .................................................................................................................…....
Voorname: .....................................................................................................….......
Woonadres: ...........................................................................................…...............
.................................................................................................................................. Xxx.xx. (Huis): ........................................ Xxx.xx. (Werk): ...................................
3. Aanvangsdatum:
(a) Datum waarop diens begin het ......................................... [C 1.1]
(b) Effektiewe datum van ooreenkoms .................................. [C 1.2]
4. Posbenaming (bv. huiswerker, tuinwerker,
voertuigbestuurder of oppasser) [C 2.1]
5. Werksbeskrywing (algemeen): [C 2]
.............................................................................................................................................
...
.............................................................................................................................................
...
.............................................................................................................................................
...
6. Dae en normale werksure (etenspouse ingesluit): [C 3]
Aanvangstyd Klaarmaaktyd
Maandag .................. ................
Dinsdag .................. ................
Woensdag .................. ................
Donderdag .................. ................
Vrydag .................. ................
Saterdag .................. ................
Xxxxxx .................. ................
Die etenspouse is ............ (nie minder as 30 minute nie), xxxxx tyd xxxx die werkgewer bepaal word. Die etenspouse word nie as xxxx van normale werksure beskou word nie, behalwe waar die werknemer kinders, bejaardes, siekes, verswaktes of gestremdes moet versorg.
7. Werkplek(ke):
............................................................................................................
(bv. hele perseel, slegs hoofhuis, tuin, ens.)
8. Besoldiging: MAANDELIKS *
(a) Basiese salaris/xxxx – R ............................... R ............................
per (maand/twee weke/week/dag);
(b) Ander voordele (indien enige) en kontantwaarde:
………………………………………................. R ............................
………………………………………................. R ............................
(bv. voedsel, vervoertoelaag, ens., maar nie behuising nie)
Subtotaal: R ............................
Minus: Ooreengekome aftrekkings:
………………………………………................. R ............................
………………………………………................. R ............................
(bv. huur, medies, ens.)
Maandelikse totaal: R ............................
*Maandelikse verdienste = weeklikse verdienste x 4 1/3
9. Oortyd: Oortyd xxx xxx 15 ure per week oorskry nie. Die oortydbepalings en betaling daarvoor word verder in klousule 4 van Afdeling C – Algemene Diensvoorwaardes uiteengesit. [C 4]
10. Betalingsmetode: ........................................... (bv. kontant/tjek/inbetaling in rekening)
11. Gereeldheid van betaling (bv. einde van
dag/week/maand)
12. Xxxxxx: Is die werknemer geregtig op die minimum jaarlikse verlof xxxx uiteengesit in
Ja/Nee
klousule 8 van Afdeling C – Algemene Diensvoorwaardes? Indien op meer verlof
ooreengekom is, vermeld dit waarop ooreengekom is: ..............................................
13. Spesiale bepalings:
........................................................................................................
.............................................................................................................................................
...
.............................................................................................................................................
...
Afdeling B VERBLYF (voltooi indien toepaslik)
Verblyf word, onderhewig aan bepalings hierna, aan die werknemer verskaf:
1. Beskrywing van verblyfplek:
.......................................................................................................................................
.............................................. (hierna “die perseel” genoem)
2. Huur: R per maand, xxxxx bedrag van die werknemer se besoldiging afgetrek
word.
3. Persone (indien enige) wat vir die duur van die ooreenkoms die perseel mag bewoon:
......................................................................................................................................
4. Maksimum tydperk waarvoor die werknemer ander besoekers op die perseel mag ontvang:
.................................................................................................................
(Benewens die persone in Item 3 vermeld, mag geen persoon die perseel sonder die toestemming van die werkgewer besoek of bewoon nie.)
5. Water en elektrisiteit: Water en elektrisiteit is by die huurbedrag ingesluit. Die gebruik van water en elektrisiteit is slegs tot die voordeel van die regmatige bewoners van die perseel.
6. Spesiale voorwaardes ooreengekom (indien enige):
.............................................................................................................................................
.......................................................
7. Beëindiging: Die werknemer se reg om die perseel te bewoon, mag met 30 dae skriftelike kennis beëindig word, hoewel die werknemer steeds in die diens van die werkgewer kan aanbly.
Afdeling C: ALGEMENE DIENSVOORWAARDES
1. Aanvang en tydperk van diens
1.1 Vir die doeleindes van dienserkenning xxx die werknemer se dienste geag word ’n aanvang te geneem het op die datum wat in Item 3(a) van die Afdeling A genoem word.
1.2 Vir alle ander doeleindes xxx hierdie ooreenkoms geag word ’n aanvang te geneem het op die datum wat in Item 3(b) van die Afdeling A genoem word. Die
ooreenkoms xxx xxx xxxx xxx totdat dit kragtens klousule 13 hierna beëindig word.
2. Aanstelling
2.1 Die werknemer word as huiswerker in diens geneem en xxx die take verrig wat in Item 5 van Afdeling A uiteengesit word, sowel as werk wat met sodanige take verband hou.
2.2 Die diskresie ten opsigte van die presiese aard en omvang van die take berus by die werkgewer en mag van tyd tot tyd verander.
3. Werksdae en normale werksure
Die werksdae en normale werksure word in Item 6 van Afdeling A uiteengesit, xxxxx werksure in totaal nie 45 ure per week mag oorskry nie. Die werknemer is daarop geregtig om ’n etenspouse van 60 minute te neem nadat die werknemer vir hoogstens vyf ure aaneenlopend gewerk het, tensy ’n korter periode in Item 6 van Afdeling A vermeld word.
4. Oortyd, Sondae en openbare vakansiedae
4.1 Daar mag van tyd tot tyd van die werknemer verwag word om oortyd xx xxxx, xxxxx oortyd werk ná normale werksure, op Sondae en op openbare vakansiedae mag insluit. Die werknemer xxx ten minste 48 uur voordat die oortyd ’n aanvang neem, daarvan in xxxxxx xxxxxx word. Die kennistyd kan in geval van nood verkort word.
4.2 Vir soverre die normale werksure xxxx uiteengesit in Item 6 van Afdeling A oorskry word, xxx dit as oortyd beskou word en xxx die werknemer teen 1½ keer die normale tarief vergoed word.
4.3 Indien die werknemer normaalweg op ’n Xxxxxx xxxx, xxx die werknemer teen 1½ keer die normale tarief vergoed word vir die ure wat op ’n Xxxxxx gewerk word. Indien die werknemer egter nie normaalweg op ’n Xxxxxx werk xxx, xxx die werknemer teen ten minste dubbeld die normale tarief vergoed word.
4.4 Waar die werknemer normaalweg op ’n openbare vakansiedag xxxx, xxx die werknemer dubbeld die normale dagloon ontvang. Indien die werknemer egter nie normaalweg op ’n openbare vakansiedag werk nie en kragtens hierdie ooreenkoms in xxxxxx xxxxxx word om op ’n openbare vakansie dag te xxxx, xxx xxx die werknemer die normale dagloon ontvang, plus die verdienste vir ure gewerk teen die normale tarief.
5. Salaris/Loon
Die werknemer xx xxxxxxx/loon word in Item 8(a) Afdeling A aangegee, xxxxx bedrag van tyd tot tyd aan hersiening en aanpassing onderhewig is.
6. Betaling
Die gemelde salaris/loon, minus statutêre en ooreengekome aftrekkings, xxx ooreenkomstig die metode in Item 10 van Afdeling A betaal word.
7. Byvoordele
Benewens die salaris/loon, is die werknemer geregtig op die byvoordele xxxx aangedui in Item 8(b) van die Afdeling A.
8. Jaarlikse verlof
Die werknemer is op drie weke verlof per jaar geregtig. Die werknemer xxx betaal word vir die dae wat hy/sy andersins sou gewerk het. Die partye xxx, onderhewig aan die toepaslike wetgewing, ooreenkom wanneer die verlof geneem word.
9. Openbare vakansiedae
Xxxxx xxxx, ooreenkomstig klousule 4.1 en 4.4 hierbo, van die werknemer verwag word om xx xxxx, is die werknemer geregtig om verlof met volle betaling te neem op enige dag wat ooreenkomstig die Wet op Openbare Vakansiedae as ’n openbare vakansiedag beskou word, indien dié dag op ’n normale werksdag val.
10. Siekteverlof
Indien die werknemer as gevolg van siekte of besering nie in staat is om xx xxxx xxx, xxx die werknemer op siekteverlof geregtig wees. Gedurende elke siekteverlofsiklus van 36 maande is die werknemer geregtig op ’n hoeveelheid siekteverlof met betaling wat gelyk is aan die aantal dae wat die werknemer normaalweg gedurende ’n tydperk van ses weke sou werk (bv. indien die werknemer vyf dae per week werk, is hy/sy op 30 dae siekteverlof in 36 maande geregtig). Gedurende die eerste ses maande van diens is die werknemer geregtig op een dag se betaalde siekteverlof vir elke 26 dae wat die werknemer gewerk het.
11. Kraamverlof
Die werknemer is op vier maande onbetaalde kraamverlof geregtig. Die verlof xxx te eniger tyd binne die vier weke voor die verwagte dag van die geboorte ’n aanvang neem – die presiese datum xxx tussen die partye ooreengekom word. Indien die werkgewer instem, mag die werknemer reeds ses weke ná die bevalling weer begin werk.
12. Gesinsverantwoordelikheidsverlof
Die werknemer is op vyf dae gesinsverantwoordelikheidsverlof per jaar geregtig, xxxxx verlof in die geval van siekte of dood van ’n kind, of in die geval van dood van ’n eggenoot of lewensmaat, (aannemende) ouer, grootouer, (aangenome) kind, kleinkind, xxxxx of suster geneem mag word. Redelike bewys kan ten opsigte van die relevante voorval deur die werkgewer vereis word.
13. Diensbeëindiging
13.1 Onderhewig aan die Wet op Arbeidsverhoudinge (No. 66 van 1995) kan die dienskontrak beëindig word met wedersydse skriftelike kennis van ten minste:
- een (1) week, indien die werknemer ses maande of korter in diens was; of
- vier (4) weke, indien die werknemer ses maande of xxxxxx in diens was.
13.2 Ondanks die bepalings van 13.1, kan die Werknemer se diens onder die volgende omstandighede beëindig word:
- summier, indien die werknemer in ’n dissiplinêre verhoor aan wangedrag skuldig bevind word en sodanige wangedrag regtens summiere ontslag regverdig; of
- om enige ander rede wat regtens toelaatbaar is.
14. Reëls en prosedures
Daar word van die werknemer vereis om aan alle reëls wat deur die werkgewer neergelê word, gehoor xx xxx. Hierdie reëls hoef nie geskrewe reëls xx xxxx nie, maar sluit gebruike en reëls in waarvan die werknemer mondelings in xxxxxx xxxxxx word.
Deur hierdie dokument te onderteken, erken beide die werkgewer en werknemer dat hulle vertroud is met al die bepalings wat hierbo uiteengesit is.
Geteken/gemerk (Werknemer): ............................................... Datum:
.......................
Getuie/Xxxx: ..............................................
Geteken/gemerk (Werkgewer): ............................................... Datum:
.......................
Getuie/Xxxx: ..............................................