BEËINDIGING Voorbeeld Klousules

BEËINDIGING. Die werknemer se reg om die perseel te bewoon, mag met 30 dae skriftelike kennis beëindig word, hoewel die werknemer steeds in die diens van die werkgewer kan aanbly. Afdeling C:
BEËINDIGING. 1. Hierdie Xxxxxxxxxx xxx xxx xxxx totdat dit deur enige van die Partye beëindig word. 2. Enige Party kan hierdie Ooreenkoms beëindig deur skriftelik kennis van beëindiging xx xxx. Sodanige beëindiging word van krag op die eerste dag van die maand ná verstryking van 'n tydperk van ses maande na die datum van ontvangs xxx xxxxxx van beëindiging deur die ander Party. Alle versoeke wat tot op die effektiewe datum van beëindiging ontvang is, moet ooreenkomstig die bepalings van hierdie Ooreenkoms gehanteer word. 3. Indien die Ooreenkoms beëindig word, xxx die Partye gebind deur die bepalings van Artikel 7 ten opsigte van enige inligting wat kragtens hierdie Ooreenkoms bekom is. TEN BEWYSE WAARVAN die ondergetekendes, behoorlik daartoe gemagtig deur hulle onderskeie Regerings, hierdie Ooreenkoms in twee oorspronklike eksemplare in die Engelse taal, waarvan albei tekste ewe outentiek is, onderteken en geseël het. GEDOEN te St Georges, Grenada op hede die 10de dag van Desember 2014. VIR DIE REGERING VAN DIE VIR DIE REGERING VAN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA GRENADA
BEËINDIGING. TomTom kan hierdie EGLO onmiddelik beëindig sonder benadeling van enige ander regte indien u versuim om aan enige bepalings en voorwaardes daarvan te voldoen. In so ’n geval moet u alle afskrifte van die Programmatuur en al die dele daarvan vernietig. Die bepalings van hierdie EGLO is geskep xx xxx xxxx xx xxx ná die beëindiging van hierdie EGLO en xxx dit trouens doen. TomTom behou die reg voor om, met of sonder kennisgewing, dienste wat verband hou met aanpassings, bywerkings of aanvullings wat aan u verskaf word, of wat aan u beskikbaar gemaak word deur die gebruik van die Programmatuur, xx xxxxx. 9)
BEËINDIGING. 9.1 Hierdie ooreenkoms xxx xxxx enige party beëindig word deur 'n een maand skriftelike kennisgewing van dienslewering van die een aan die ander xx xxx, met die begrip dat sodanige kennisgewing op die eerste dag van die betrokke maand gegee moet word. 9.2 Die kennisgewingstydperk mag nie tydens die WERKNEMER se afwesigheid op verlof wees xxxx hierin bepaal nie. 10.
BEËINDIGING. 1. Hierdie Xxxxxxxxxx xxx xxx xxxx xxx totdat dit deur enige van die Kontrakterende Partye beëindig word. 2. Enige Kontrakterende Party mag hierdie Ooreenkoms beëindig deur ‘n kennisgewing van beëindiging uit xx xxxx aan die ander Kontrakterende Party deur diplomatiese kanale. 3. Sodanige beëindiging xxx xxx xxxx word op die eerste dag van die maand na die verval van ‘n tydperk van ses maande na die datum van ontvangs van die kennisgewing van beëindiging deur die ander Kontrakterende Party. Alle versoeke, wat tot en met die datum wat die beëindig van krag word, ontvang word, xxx hanteer word ooreenkomstig die bepalings van hierdie Ooreenkoms. 4. Indien die Ooreenkoms beëindig is, xxx die Kontrakterende Partye gebind xxx tot die bepalings in Artikel 8 met betrekking tot enige inligting deur hierdie Ooreenkoms bekom.
BEËINDIGING. 18.1 Hierdie Xxxxxxxxxx mag eensydig deur enigeen van die Partye beëindig word. 18.2 U mag hierdie Ooreenkoms sonder vooraf kennisgewing aan Ons kanselleer, maar Ons xxx, onderworpe aan klousule 15, redelike vooraf xxxxxx xxx van Ons voorneme om die Rekening te sluit, behalwe as bedrog of vermoedelike bedrog ten opsigte van die Rekening plaasvind of plaasgevind het, in xxxxx geval Ons die Rekening sonder vooraf kennisgewing kan sluit. 18.3 By beëindiging van hierdie Ooreenkoms eindig U reg om enige Kaart wat ten opsigte van die Rekening aan U uitgereik is, te gebruik. U moet onmiddellik die Kaart aan Ons terugbesorg by die adres wat in klousule 18.1 uiteengesit word of die Kaart vernietig om verdere gebruik te verhoed. 19