Common use of Wysigingsheffing Clause in Contracts

Wysigingsheffing. n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons xxx 'n wysigingsheffing hef as die wysiging voor 'n wysigingheffingsdatum gedoen word. Die wysigingheffingsdatum word aan die begin bepaal en verander nie by daaropvolgende wysigings nie. Aparte wysigingheffingsdatums is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Die wysigingsheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop. Die huidige wysigingsheffing vir die mees algemene wysigings word in die staat aangedui.

Appears in 11 contracts

Samples: Uitkeerplan, Uitkeerplan, Uitkeerplan

Wysigingsheffing. n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons xxx 'n wysigingsheffing hef as die wysiging voor 'n wysigingheffingsdatum gedoen word. Die wysigingheffingsdatum word aan die begin bepaal en verander nie xxx by daaropvolgende wysigings nieherbereken. Aparte wysigingheffingsdatums is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Die wysigingsheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop. Die huidige wysigingsheffing vir die mees algemene wysigings word in die staat aangedui.

Appears in 5 contracts

Samples: Uittree Annuïteitsplan, Uittree Annuïteitsplan, Uitkeerplan