Common use of Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx Clause in Contracts

Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx. Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar xxx ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander. Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, xxx gratis wees. Geen transaksieheffing xxx gehef word nie.

Appears in 5 contracts

Samples: Beleggingsgekoppelde Lyfrente Planbeskrywing, www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za