KONSTITUSIE DURBANVILLE ERFENIS-STIGTING
KONSTITUSIE DURBANVILLE ERFENIS-STIGTING
1 Naam
Die naam van die Stigting is die DURBANVILLE ERFENIS-STIGTING (hierna “die Stigting” genoem).
2 Wettige status
(a) Die Stigting is en xxx bestaan as ‘n onafhanklike en aparte regs-entiteit en beheerliggaam, met die mag om eiendom van enige aard aan te xxxx, xx hou, te beswaar en te vervreem met die bevoegdheid van regte en obligasies asook ewigdurende erfopvolging.
(b) Alle aksies, regsgedinge en verrigtinge rakende die wet of enige arbitrasie vir of teen die Stigting xxx geskied in die naam van die Stigting en die komitee mag enige persoon magtig om namens die Stigting op te tree en om alle sodanige dokumente te teken en om enige stappe te neem wat nodig is in verband met sodanige verrigtinge.
3 Doelstellings
Die doelstellings van die Stigting is as volg:
a) Om die kultuur-erfenis van Durbanville en omliggende distrikte (waar van toepassing) te bevorder en bewaar.
b) Om geboue, plekke en oop publieke ruimtes wat die erfenis van Durbanville en omgewing bevorder (met spesifieke verwysing na die bewaring van die landelike omgewing en plase) te identifiseer en bewaar.
c) Om geskrewe en oudiovisuele materiaal met met betrekking tot Durbanville te versamel, te orden, te verwerk, te ontsluit en bewaar.
d) Om oorspronklike navorsing aan te moedig en te ondersteun ten bevordering van die doelstellings van die Stigting.
e) Xx xxxxx die raamwerk van sy doelstellings ‘n inligtingsdiens aan die publiek xx xxxxx.
f) Om met ander persone en instansies wat Durbanville se kultuur, asook sy natuuromgewing bestudeer en/of bewaar, xxxx xx werk.
g) Om gereelde vergaderings en aktiwiteite vir sy lede te reël en waar van toepassing ook vir die algemene publiek.
Nie teen staande van bogenoemde, behou die Stigting hom die reg voor om aan enige aanvullende aangeleenthede aandag te skenk, te bevorder en uit te voer.
4 ‘n Stigting sonder winsmotief
Nie teen staande enigiets teenstrydig hierin bevat xxx:
(a) Die Stigting in geen aktiwiteit betrokke raak wat ten doel het die maak van wins vir individuele lede.
(b) Die inkomste en xxxxx van die Stigting xxx alleenlik aangewend word vir die bevordering van die doelstellings waarvoor die Stigting gestig is.
(c) Die Stigting xxx xxx handel dryf of xxxx neem aan enige ander wins-makende aktiwiteite, en xxx xxx xxxx neem aan enige besigheid, professie of beroep van enigeen van sy lede nie, en xxx xxx finansiële ondersteuning, persele, kontinue dienste of fasiliteite verskaf aan enigeen van sy lede vir die ondersteuning van enigeen van sy lede se sake, professies of beroepe nie.
5 Magte van die Stigting
Onderhewig aan die bepalings in klousule 4 hierbo, het die Stigting alle sodanige magte wat benodig word vir die behoorlike bereiking van die doelwitte xxxx uiteengesit in klousule 3 hierbo, en xxx spesifiek ook die volgende uitdruklike bevoegdhede verkry:
(a) Om die uitruil van idees te fasiliteer en om as ‘n verekeningsfasiliteit op te tree vir idees, prioriteite en probleme rakende die bewaring en erfenis van die Durbanville gebied met spesiale verwysing na geboue, publieke plekke, insluitende sport, “equestrian” en verwante aktiwiteite, aangrensende plase asook die natuurlike omgewing.
(b) Om ‘n nuusbrief te publiseer ten voordeel van sy lede en/of geïnteresseerde persone:
(c) Deur samewerking die onnodige duplikasie van aksies vir die bewaring van die kultuur-erfenis van die Streek xx xxxxx;
(d) Om vaste en losse eiendom aan xx xxxx ten xxxx van die Stigting ten bevordering van die Stigting se doelwitte en om sodanige eiendom te onderhou, verbeter en te verander.
(e) Om enige regshandeling in te stel, aan te voer, te skik of te laat vaar vir of teen die Stigting of sy werkers, of andersins rakende die sake van die Stigting;
(f) Om bankrekeninge oop xx xxxx in die naam van die Stigting, om geld te onttrek en te ontvang, endossering, en die gebruik van wissels, promesse, tjeks en ander onderhandelbare instrumente gekoppel aan die sake van die Stigting;
(g) Om enige geld van die Stigting te belê wat nie onmiddelik benodig word vir die doelstellings van die Stigting;
(h) Om die wetlike nakoming van enige kontrakte of transaksies deur die Stigting aangegaan te beveilig deur die verkryging van verbande op alle of xxxx van die eiendom van die Stigting;
(i) Om enige vereniging of stigting tot stand te bring, te bevorder, hulp te verleen vir die stigting en bevordering, in te teken of om as lid aan te sluit, waarvan die doelstellings dieselfde of gedeeltelik dieselfde is van die Stigting of waarvan die oprigting en bevordering ten voordeel strek van die Stigting, op voorwaarde dat geen gelde betaal word aan sulke organisasies uit die fondse van die stigting behalwe bona fide betalings in belang van die Stigting;
(j) Om enige instelling ten voordeel van die Stigting te ondersteun of om aan te sluit/in te teken.
(k) Om geld xx xxxx of te bekom en sekuriteit te xxxxxxx xxxx xxxxxx van effekte, skuldbriewe, obligasies, wissels, promesse of ander obligasies en sekuriteite van die Stigting of deur verbande aan te gaan op alle of of enige xxxx van die eiendom van die Stigting;
(l) Om skenkings xx xxxx, xxxxxxx aan te gaan, ruiling, huur xxx xxxxx en enige xxxxx xxxx van kontrak insluitende die verkoop en koop van eiendom van enige soort, onderhewig aan die voorwaardes in klousule 4 hierbo.
6 Regte van lede
(a) Lidmaatskap van die Stigting gee nie, en xxx xxx, die reg gee aan enige lid tot enige geld, eiendom of xxxxx van die Stigting, maar slegs verskaf slegs aan sulke lede die voorregte van lidmaatskap onderhewig aan ledegeld billike beperkings xxxx ingestel deur die komitee van tyd tot tyd.
(b) ‘n Lid wie se aansoek om lidmaatskap toegestaan word xxx gebind word deur die konstitusie, reëls en resolusies van die Stigting wat op daardie tydstip van krag is of wat toekomstig verander of aan gepas mag word en van krag is in enige toekomstige tyd. Geen xxxxxxx xxx vrygeskel word van die effek en toepassing van die konstitusie, reëls en resolusies as gevolg van die rede dat hy of sy nie ‘n kopie daarvan verkry het nie.
(c) ‘n Lid wie nie ‘n natuurlike persoon is mag ‘n natuurlike persoon aanwys om op te tree om sy/xxxx xxxxxxx, insluitende stemming by vergaderings en deelname aan die komitee, deur die voorlegging van ‘n geskrewe nominasie tot hierdie effek aan die sekretaris. Sulke nominasies xxx xxx xxxx totdat dit skriftelik herroep word of vervang word deur ‘n ander nominasie.
(d) ‘n Lid het die reg om enige kennisgewings te ontvang van alle algemene en spesiale vergaderings van die Stigting, xx xxxxx vergaderings by xx xxxx en om oor alle sake te stem.
(e) ‘n Lid het die reg om gereelde inligting te ontvang van die komitee oor die sake van die Stigting
7 Aanspreeklikheid van lede
Die aanspreeklikheid van lede word beperk tot die bedrag van onbetaalde ledegelde of enige ander gelde deur sulke verskuldig aan die Stigting.
8 Lidmaatskap
(a) Enige natuurlike persoon, wettige persoon, firma of organisasie wie die doelstellings van die Stigting onderskraag mag aansoek doen om lidmaatskap wat bestaan uit die volgende kategorieë:
o Gewone-lidmaatskap
o Ere-lidmaatskap
o Korporatiewe-lidmaatskap
(b) Xxxxxxx om lidmaatskap moet skriftelik geskied op op ‘n lidmaatskap aansoek vorm. Die komitee mag addisionele inligting bekom xxxx benodig.
(c) Die komitee het die reg om sodanige lidmaatskap aansoekvorm aan te pas of te verander.
(d) Kandidate vir lidmaatskap xxx verkies word deur ‘n meerderheidsstemming van die komitee.
(e) Die xxxxxxx xxx die magte hê om die verkiesing van ‘n kandidaat ten enige tyd na die verkiesing te kanselleer indien hy of sy verkeerdelik of wanverteenwoordiging verkies was. Die persoon wie se verkiesing gekanselleer word in terme van hierdie klousule se lidmaatskap van die Stigting xxx beëindig word en die persoon se naam xxx verwyder word van die register van lede en hy of sy xxx xxxx aanspraak hê op skadevergoeding van die Stigting, deposito of ledegeld op enige gronde. Die komitee mag egter sulke ex gratia terugbetalings maak van depositos of ledegeld indien dit as geoorloof beskou word.
(f) Die sekretaris van die Stigting xxx die xxxxxxx in xxxxxx xxxx na die verkiesing van so ‘n persoon en hy of xx xxx op geregtig twees op ‘n afskrif van die konstitusie, reëls en resolusies van die Stigting op aanvraag of aansoek.
9 Beëindiging van lidmaatskap
(a) ‘n Lid mag bedank deur skriftelik kennis xx xxx aan die sekretaris van die Stigting (op enige datum voor die betaling van die volgende ledegeld ?)
(b) Die komitee mag die lidmaatskap van ‘n lid beëindig as gevolg van die versuim om ledegeld te betaal, wangedrag, of verbreking van die konstitusie van die Stigting of in die geval waar die die komitee van mening is dat die lid nie xxxxxx die doelwitte van die Stigting onderskryf onderhewig aan sub- klousule 11(b) hieronder.
10 Lidmaatskapsfooie
Die jaarlikse ledegeld vir lidmaatskap xxx xxxx die komitee bepaal word xxx en by die volgende algemene of spesiale vergadering bekragtig en goedgekeur deur die lede.
11 Betaling van Xxxxxxxx
(a) Alle ledegeld xxx xxxx jaar betaalbaar word op eerste xxx xxx Xxx.
(b) ‘n Lid wie nie sy ledegeld betaal nadat dit betaalbaar word, xxx xxx geregtig wees om te stem by enige vergadering van die Stigting.
(c) ‘n Lid wie se ledegeld of enige ander bedrag nie betaal binne drie maande nadat dit betaalbaar geword het, se lidmaatskap xxx beëindig word.
12 Her-toelating van lede
Die komitee mag die lidmaatskap van ‘n lid xxxxxxx xxx se lidmaatskap vir enige rede beëindig op grond van terme en voorwaardes xxxx bepaal deur die komitee vir elke inviduele geval.
13 Komitee
(a) Onderhewig aan sub-klousule (ii) hieronder xxx die komitee bestaan uit:
(i) Nie meer as 10 (tien) persone verkies tot die komitee; en
(ii) xxx self ‘n voorsitter, ondervoorsitter, tesourier en sekretaris verkies.
14 Verkiesing van die komitee
(a) Xxxx van die die xxxxxxx xxx verkies word deur die lede van die Stigting in ‘n algemene vergadering.
(b) Xxxx verkose lid van die komitee xxx xx posisie behou vir ‘n periode wat xxx eindig by die end van die jaarlikse algemene vergadering van die Stigting wat die vergadering volg waarin hy verkies was. So ‘n lid xxx outomaties uittree as lid van die komitee aan die einde van die periode maar xxx verkiesbaar wees vir ‘n her-verkiesing as a lid van die komitee op voorwaarde dat hy of sy hul kwalifiseringstatus behou.
(c) Die stemmery vir die verkiesing van lede van die komitee by jaarlikse algemene vergadering xxx geskied deur stembriewe of toon van xxxxx xxxx xxxx die voorsitter besluit.
15 Beheer en bestuur van die sake van die Stigting
(a) Die bestuur and beheer oor die sake van die Stigting rus by die komitee, wie die volle mag en outoriteit het om op enige xxxxxx xx die sake om xx xxxx van die Stigting behalwe die aangeleenthede xxxx spesifiek gereserveer is in konstitusie en wat op die algemene vergadering van lede afgehandel moet word.
(b) Tesame met sub-klousule (a) hierbo, en die magte en outoriteit toegeken volgens hierdie konstitusie, en sonder om in enige wyse die algemenitiet van sulke magte and outoriteit te beperk, xxx die komitee ook die volgende spesiale magte he:
(i) om agente, amptenare, klerke, hulppersoneel en ander personeel aan te stel vir permanente, tydelike of spesiale dienste na hul goeddunke, asook om in hulle te investeer na goeddunke en om hul pligte te bepaal en hulle salarisse en vergoeding (indien enige) te bepaal en te verander en om sekuriteit te verkry in sulke gevalle en kostes na hul goeddunke. Xx xxxxx persone te skors of ontslaan binne hul diskresie.
(ii) om in die naam Xxxxxxxx enige kontrakte uit te voer en om enige persoon xx xxxxxx om sodanige kontrakte te teken namens die Stigting;
(iii) om enige eis teen of namens die Stigting xx xxxxxx na arbitrasie en om die uitspraak te aanvaar of te verwerp.
(iv) Om kwitansies, vrystellings en ander voldoening xx xxx vir gelde betaalbaar aan die stigting en vir eise teen die Stigting;
(v) om persone aan te stel wat gemagtig is om namens die Stigting wissels, tjeks, kwitansies en ander onderhandelbare instrumente te teken;
(vi) om reëls, regulasies vir die sake van die Stigting xx xxxx, verander en te herroep op voorwaarde dat dit in ooreenstemming is met die terme van die konstitusie;
(vii) om ooreen te kom oor die vergoeding van die Stigting se aangestelde ouditeur/re;
(viii) om lidmaatskap op te skort of te beëindig in terme van die konstitusie;
(ix) om lidmaatskap fooie te ontvang of aan te vra en om donasies, nalatenskappe, heffings en enige ander voordele van enige aard en van enige persoon of liggaam te ontvang;
(x) om redelike uitgawes te betaal wat aangegaan is deur enige lid, amptenaar of beampte in die uitvoering van hul pligte vir of namens die Stigting in terme van ‘n ooreenkoms of kontrak met die Stigting;
(xi) om vergaderings en funksies ten voordeel van die Stigting te reël;
(xii) om toekennings en pryse xx xxx;
(xiii) om ledegeld te betaal vir elke kategorie van lidmaatskap xxxx in klousule 8 hierbo asook enige spesiale onderhewig aan die goedkeuring van lidmaatskap;
(xiv) om enige aansoek vir verminderde ledegeld te oorweeg deur enige lid xx xxxxx hul eie diskresie sodanige jaarlikse lidmaatskap fooi te bepaal;
(xv) om lede te ko-opteer om op sub-komitees te dien en om om xx xxxx na spesiale projekte onder die ko-ordinering van die komitee en sekretaris;
(xvi) om in die algemeen die sake van die Stigting te administreer.
(c) Die lede mag in ‘n algemene vergadering die besluite van die komitee hersien, goedkeur of aanpas, maar geen besluit van die xxxx xxx die aksies xxxxxx xxxx die komitee ongeldig maak in ooreenstemming met die konstitusie.
16 Beëindiging van die komiteelede se dienstermyn
(a) Indien ‘n lid van die komitee drie maal na mekaar sonder geldige verskoning van ‘n komitee vergadering, waarvan daar behoorlik xxxxxx xxxxx is, afwesig is, hou so iemand op om lid van die komitee xx xxxx.
(b) Die xxxxxxx xxx die mag hê om ‘n vakature te vul vir die oorblywende termyn indien enige lid van die komitee ophou om lid te wee van die komitee.
17 Vergaderings van die komitee
(a) Die xxxxxxx xxx by sy eerste vergadering na die jaarlikse algemene vergadering van die Stigting ‘n voorsitter, ondervoorsitter, tesourier en sekretaris verkies.
(b) Indien beide die voorsitter en ondervoorsitter nie teenwoordig is by enige vergadering kan die lede teenwoordig ‘n voorsitter uit hul gelede aanwys vir die vergadering.
(c) Ten minste sewe xxx xxxxxx van alle komitee vergaderings moet gegee word tensy al die lede van die komitee besluit om ‘n korter kennisgewing te aanvaar.
(d) Die kworum vir ‘n vergadering van die xxxxxxx xxx 50% plus een van die verkose komitee lede. Enige besluit word geneem met ‘n meerderheid xxx xxxxxx of die opsteek van hande van die lede teenwoordig. Xxxx xxxxxxx wat geregtig is om teenwoordig xx xxxx en om te stem xxx een stem hê en die voorsitter van die vergadering ‘n gewone en ‘n beslissende stem. Geen stemming deur volmagtiging xxx toegelaat word.
(e) Die sekretaris van die Stigting xxx ‘n spesiale vergadering belê op instruksies van voorsitter of deur ontvangs van ‘n skriftelike versoek van ten minste drie lede van die komitee.
(f) ‘n Geskrewe resolusie geteken deur al die lede van die komitee en geplaas binne in die notule boek van die xxxxxxx xxx beskou word as geldig en xxx xxxx is asof dit by ‘n vergadering van die komitee goedgekeur is. Enige sodanige resolusie mag bestaan uit verskeie dokumente in die selfde formaat, elkeen wat geteken is deur een of meer lede en xxx beskou word (tensy die teendeel uit die resolusie) om goedgekeur xx xxxx op die datum waarop dit geteken is deur die laaste lid van die komitee wat geregtig is om dit te teken.
(g) Alle handelinge uitgevoer by enige vergadering van die komitee of deur enige persoon wat optree as lid van die xxxxxxx xxx, nie teen staande dat dit agterna blyk dat daar ‘n sekere foute was in die aanstelling van sodanige lid of persoon wat optree xxxx xx genoem of dat enige van hulle hulle gediskwalifiseer is, aanvaar word as geldig asof elke sodanige persoon behoorlik aangestel is en gekwalifiseer is om ‘n lid van die komitee xx xxxx.
(h) Die omissie xx xxxxxx xx xxx van enige vergadering van die xxxxxxx xxx nie die verrigtinge by enige sodanige vergadering ongeldig maak.
(i) Die verrigtinge van die xxxxxxx xxx geldig wees nie teen staande enige tydelike vakature in die komitee.
18 Jaarlikse algemene vergaderings
(a) Die jaarlikse algemene vergadering van lede van die Stigting xxx gehou word op ‘n plek en datum xxxx bepaal deur die komitee.
(b) Xxxxxx van die datum, tyd en plek vir die die jaarlikse algemene vergadering xxx per pos of elektronies aan elke lid van die Stigting gestuur word ten minste een-en-twintig dae voor die vasgestelde datum vir die hou van so ‘n vergadering.
(c) Die omissie om per pos of elektronies so ‘n kennisgewing aan ‘n lid te stuur xxx xxx die geldigheid van die hou van die vergadering of die aanvaarding van enige resolusies by die vergadering beïnvloed.
19 Prosedures by die jaarlikse algemene vergadering
(a) Die voorsitter xxx ‘n verslag voorhou van die werk and aktiwiteite van die komitee tesame met finansiële state van die Stigting vir bespreking by die jaarlikse algemene vergadering and goedgekeur word deur die lede teenwoordig. Dit xxx gevolg word deur:
(b) Die verkiesing van die lede van die komitee van die Stigting.
(c) Bepaling van jaarlikse ledegeld vir die jaar.
(d) Xxxxxxxxx van enige aangeleenthede rakende die sake van die Stigting.
20 Spesiale algemene vergaderings
(a) Die komitee kan ten eniger tyd deur middel van die die sekretaris ‘n spesiale algemene vergadering van lede belê xxxx xxxxxx xx xxx oor die doel van die vergadering aan lede in nie minder as 14 dae.
(b) Die sekretaris xxx a spesiale algemene vergadering van lede van die Stigting saamroep, na ontvangs van ‘n voorstel in hierdie verband wat die resolusie/s bevat wat aanvaar/bespreek moet word en/of ander aangeleenthede, en geteken is deur meer as ‘n derde van die lede. Die sekretaris xxx per pos of elektronies aan elke lid a afskrik van sodanige kennisgewing stuur ten minste 14 dae voor die datum van die vergadering.
(c) Die omissie om per pos of elektronies sodanige kennisgewing uit te stuur xxx xxx die geldigheid van die hou van die vergadering of die aanvaarding van resolusies beïnvloed.
21 Kworum by algemene vergaderings
Die kworum vir ‘n algemene vergadering van xxxx xxx ‘n derde wees van lede wat geregtig is om te stem by die vergadering. Indien geen kworum teenwoordig is binne 15 minute na die tyd bepaal vir die aanvang van die vergadering xxx, in die geval van die jaarlikse algemene vergadering of spesiale vergadering of die komitee, uitgestel word na die selfde dag en tyd in die volgende week. By so ‘n uitgestelde vergadering xxx die gewone lede teenwoordig beskou word as ‘n kworum vir die voortsetting van die sake van die vergadering. In die geval van ‘n spesiale algemene vergadering aangevra word deur ‘n versoek van lede waar geen kworum teenwoordig is xxx die vergadering ontbind 15 minute na die aanvangstyd van die vergadering.
22 Voorsitter by die jaarlikse algemene vergaderings
Die voorsitterstoel by alle algemene of spesiale vergaderings van lede van die Stigting xxx geneem word deur die voorsitter van die Stigting, of in sy afwesigheid, die onder-voorsitter. Indien beide afwesig is xxx die lede teenwoordig ‘n voorsitter aanwys vir daardie vergadering ut die lede van die komitee teenwoordig. Indien geen van die lede van die komitee teenwoordig is xxx ‘n voorsitter verkies word wat geregtig is om te stem vanuit die geledere van lede wat teenwoordig is,
23 Verdaging van algemene vergaderings
Die voorsitter van enige algemene vergadering mag, met die goedkeuring van die vergadering deur ‘n meerderheid besluit, die vergadering verdaag van tyd tot tyd en plek tot plek. Geen sake ander as die wat onafgehandel was by die vergadering waarby die verdaging plaas gevind het mag op sodanige uitgestelde vergaderings afgehandel word.
24 Volmag
(a) ‘n Lid mag enige persoon skriftelik aanstel as sy behoorlik gemagtigde verteenwoordiger xx xxx of xxxx xx verteenwoordig, namens hom of xxxx xx praat en te stem by die algemene vergadering, op voorwaarde dat:
(i) so ‘n verteenwoordiger slegs per stembrief mag stem;
(ii) ‘n lid slegs een verteenwoordiger mag aanstel;
(iii) die selfde verteenwoordiger mag slegs vir een lid op tree..
(b) Die geskrewe prokurasie moet die sekretaris bereik nie later as 12 uur voor die aanvang van die vergadering.
25 Stemmery
(a) Elke lid (insluitende korporatiewe lede) teenwoordig by ‘n algemene of spesiale vergadering van die Stigting het een stem.
(b) Die verkiesing van komitee lede xxx xxxx ‘n meerderheid xxx xxxxxx bepaal word in ooreenstemming met klousule 14 hierbo.
(c) Xxxxx xxxxxx uiteengesit in hierdie konstitusie, xxx enige sake, resolusies of vrae voorgelê by sodanige vergadering deur ‘n meerderheid xxx xxxxxx besluit word deur persone teenwoordig wat gemagtig is om te stem deur stembriewe of deur die opsteek van hande.
(d) ‘n Stemmery met behulp van stembriewe xxx slegs gehou word as dit deur die voorsitter bepaal is of indien ten minste deur 5 lede wat persoonlik teenwoordig is by die vergadering dit vereis.
(e) ‘n Bekendmaking deur die voorsitter van die vergadering van die resultate van die opsteek van hande of stembriewe xxx beslissend wees.
26 Wysigings aan die konstitusie
Die konstitusie van die Stigting, of enige xxxx daarvan, xxx xxx herroep of verander word behalwe deur ‘n resolusie wat aanvaar is deur ‘n twee-derde meerderheid van die lede van die Stigting teenwoordig by ‘n jaarlikse of spesiale algemene vergadering van die lede van die Stigting. 14 Dae xxxxxx xxx aan die sekretaris gegee word van die mosie om die konstitusie te verander of te herroep en om ‘n afskrif van so ’n kennisgewing aan elke lid te stuur.
27 Interpretasie
(a) Behalwe waar die konteks anders vereis xxx enkelvoudige woorde beskou word om meervoudige woorde te omsluit en vice versa en dat manlike geslag die vroulike en neutrale geslag insluit en vice versa en dat Engelstalige weergawe beskou word om alle ander vertaalde weergawes te omsluit en vice versa.
(b) In die geval van bona fide twyfel of dispuut oor die betekenis en interpretasie van enige van die bepalings van die konstitusie van die Stigting of in verband met enige ander aangeleentheid, xxx die komitee van tyd tot tyd daaroor ‘n besluit neem en die arbiter wees. Die komitee se besluit xxx bindend wees op al die lede van die Stigting, onderhewig aan enige resolusie geneem by ‘n algemene vergadering van die Stigting daaroor.
28 Register van lede
Alle lede xxx xxxxx adresse en kontak besonderhede deurgee aan die sekretaris wie ‘n register van xxxx xxx onderhou.
29 Afskrifte van die konstitusie, reëls and resolusies
‘n Afskrif van die konstitusie, reëls and resolusies en van enige herroeping of amendemente of nuwe reëls wat van tyd tot tyd geld gemaak word asook die rekenkundige en finansiele xxxxx xxx beskikbaar gestel word deur die sekretaris vir inspeksie deur lede op aanvraag.
30 Kennisgewings
Kennisgewings of rekeninge aan xxxx xxx beskou word as behoorlik afgelewer deur dit per pos of elektronies te stuur aan lede se xxxxx xxxx aangeteken in die lede register,
31 Vrywaring
Elke lid, amptenaar of werknemer van die Stigting xxx gevrywaar word deur die Stigting teen alle kostes, verliese, en uitgawes wat hy of sy aangegaan het of aanspreeklik gehou word as gevolg van handelinge deur hom of haar in die uitvoer van hul pligte, tensy die verlies ter sprake veroorsaak is deur growwe nalatigheid, oneerlikheid of verbreking van vertroue.
32 Likwidasie
Die Stigting mag ontbind deur ‘n resolusie aanvaar by ‘n spesiale algemene vergadering belê vir daardie doel, met die voorbehoud dat so ‘n resolusie aanvaar word deur ‘ twee-derde meerderheid van die lede teenwoordig wat gemagtig is om te stem by sodanige vergadering. So ‘n vergadering xxx ook die magte hê om resolusies te aanvaar deur meerderheid xxxxxxx vir die aanstel van ‘n likwidateur en die wegmaking van surplus fondse en xxxxx van die Stigting na likwidasie en die betaling van alle skuld en obligasies van die Stigting, met voorbehoud dat surplus xxxxx xxxxx of oorgedra word na ‘n ander stigting of instituut met die selfde doelstelling en doelwitte as die van die Stigting, vrygestel van belasting onder die wette van toepassing op belasting en donasies.
33 Domicile
Die geregistreerde adres vir die die Stigting is:
Durbanville Erfenis Stigting Posbus 46197
Aurora Durbanville 7551