Corporate Governance Sample Contracts

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP
Bepalings en Voorwaardes Van Lidmaatskap • August 25th, 2015

Standard Contracts

VILLAGE-ON-SEA HUISEIENAARSVERENIGING KONSTITUSIE
Constitution • September 18th, 2006
KONSTITUSIE DURBANVILLE ERFENIS-STIGTING
Stichting • March 2nd, 2023
VERBINTENISOOREENKOMS BETREFFENDE DIE 2024 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
Verbintenis • September 19th, 2024
BYLAE B
Statutory Requirements for Contracting Security Services • July 16th, 2009

Die diensverskaffer moet voldoen aan en hou by die volgende vereistes, reëls en voorwaardes. Die skool as die werkgewer moet verseker dat daaraan voldoen word.

INLEIDENDE OPMERKINGS
Statute • April 20th, 2018
  • Contract Type
  • Filed
    April 20th, 2018

doen. Anders gestel, dit ken die finale verantwoordelikheid vir ʼn bevoegdheid of plig aan ʼn bepaalde liggaam of funksionaris toe, maar dit dui nie noodwendig aan hoe daardie bevoegdheid of plig uitgevoer of verrig word nie, en selfs nie deur wie nie. Deurentyd word aangeneem dat, via delegasie, bevoegdhede en pligte gereeld, indien nie meestal nie, uitgevoer of verrig word deur ander funksionarisse en liggame as dié op wie die finale verantwoordelikheid rus. Ter ondersteuning van hierdie benadering, maak die Statuut voorsiening vir die algemene delegasie van alle bevoegdhede en pligte, tensy uitdruklik verbied deur die Statuut of die Wet op Hoër Onderwys, 1997. In hierdie sin is die

GRONDWET VAN “LILYDALE” HUISEIENAARSVERENIGING
Constitution of Homeowners Association • August 1st, 2015
BMSSK Konstitusie
Constitution • February 28th, 2009
Contract
Constitution • January 21st, 2015
BYLAE
Regulations • July 25th, 2016
Bronberrik East Security Suburb (BESS)
Membership Agreement • July 25th, 2011
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM SKOOLBEHEERLIGGAAM
Grondwet Van Die Beheerliggaam • April 7th, 2022
KENNIS WORD HIERMEE GEGEE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN NEGESTER KLEIN- KARIBA HUISEIENAARSVERENIGING, ‘N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET REGISTRASIENOMMER: 2013/091301/08
General Meeting Notice • August 7th, 2017

Kennis word hiermee gegee dat die algemene jaarvergadering van die Negester Klein-Kariba Huiseienaarsvereniging 26 Augustus 2017 om 09:00 by Negester Klein-Kariba plaasvind met die oogmerk om alle statutêre sake te hanteer soos omskryf deur die Akte van Oprigting

VAAL POSDUIF UNIE GRONDWET
Constitution • April 4th, 2019

Aangesien die Vaal Posduif Unie (hierna verwys na as die Unie) waarby verskeie Posduif Klubs geaffilieer is, van voornemens is om die bestaande Grondwet te herroep, te vervang en te wysig met 'n nuwe Grondwet, word die hierna vermelde rёels, terme en voorwaardes verhef en verklaar tot die Unie Grondwet. (Voorgestel op Algemene Jaarsvergadering gehou op 18 Februarie 2010)

Grondwet van Laerskool Darling se Beheerliggaam
Grondwet Van Die Beheerliggaam • September 30th, 2021

Hierdie dokument is die Grondwet van die Beheerliggaam van Laerskool Darling, en het ten doel om die werksaamhede en pligte van die beheerliggaam te omskryf in terme van die Suid-Afrikaanse Skolewet soos hieronder beskryf.

KONSTITUSIE VAN DIE
Ouerkomitee Konstitusie • February 6th, 2014
BEDRYFSOORSIG
Corporate Governance • September 26th, 2016

Goeie korporatiewe beheer is ’n integrale deel van Shoprite Holdings en sy filiale (“die Groep”) se volhoubaarheid. Die raad van direkteure (“die Direksie”) van Shoprite Holdings Beperk (“Shoprite Holdings” of “die Maatskappy”) ondersteun en moedig ’n hoë standaard van korporatiewe beheer, integriteit en etiek, wat sal bydra tot voortgesette volhoubaarheid en waardeskepping vir al die Groep se belanghebbers, aan.